LIG Gemeente

LIG Gemeente Waar God eerste is, Sy Woord vir ons alles is en mense en verhoudinge vir ons belangrik is.

Dankie vir almal wat gaan saamstap het. Perfekte dag. Dit bly een van ons lekkerste tradisies.
12/09/2026

Dankie vir almal wat gaan saamstap het. Perfekte dag. Dit bly een van ons lekkerste tradisies.

Een van die beste (onlangse) gesprekke oor Openbaring.
11/09/2026

Een van die beste (onlangse) gesprekke oor Openbaring.

White Horse Inn · Episode

Onthou ons Lentestap op hierdie spesiale geleentheid. Kom ons kyk uit vir mekaar en stap lekker saam.
10/09/2026

Onthou ons Lentestap op hierdie spesiale geleentheid. Kom ons kyk uit vir mekaar en stap lekker saam.

09/09/2026

Kan jy nog Sondag se boodskap uit Jeremia 32:17
onthou? Wat het God nou weer vir jou gesê? Verfris gou jou gedagtes.

1) waaraan herinner die profeet homself daar in die tronk?

2) hoe help dit om in moeilike tye na die Natuur te kyk en daaroor te d**k?

3) is daar iets wat vir God onmoontlik is?

4) help dit jou om te bid wanneer jy op 'n donker plek in jou lewe is? Hoe help dit jou?

MISSIE JAPAN NUUS
09/09/2026

MISSIE JAPAN NUUS

Japan is—verál na die tweede wêreldoorlog—bekend vir sy toegewyde ‘korporatiewe krygers’: werknemers wat bereid is om buitengewone hoeveelhede tyd en energie aan hulle maatskappye toe te wy. Oor die afgelope paar dekades het die land egter geleidelik begin oorbeweeg na ’n gesonder versta...

MEMORISEERVERS VAN DIE MAAND
08/09/2026

MEMORISEERVERS VAN DIE MAAND

Moenie ons Lente uitverkoping mis nie!
08/09/2026

Moenie ons Lente uitverkoping mis nie!

Lentesang- & Gesinsdiens GROOT dankie aan elkeen van die Musiekgroep wat met stem en instrument God geloof het.Dankie oo...
06/09/2026

Lentesang- & Gesinsdiens

GROOT dankie aan elkeen van die Musiekgroep wat met stem en instrument God geloof het.

Dankie ook aan Louis en die Klankspan.

Francois vir die bou van die aanbieding.

Annatjie vir die mooimaak vóór.

soli Deo gloria 🙌🏻

Volg gerus die YouVersion-skakel vir vandag se LENTESANG & GESINSDIENS se liturgie en boodskap deur Ds. Jan Venter van L...
06/09/2026

Volg gerus die YouVersion-skakel vir vandag se LENTESANG & GESINSDIENS se liturgie en boodskap deur Ds. Jan Venter van LIG Gemeente in Gardeniapark.
Jeremia 32:17

TEKS: Jeremia 32:17 TEMA: Niks is vir God te moeilik om reg te maak nie. AANHALING: "Ag, oppermagtige Here, U het die hemel en die aarde deur u groot krag en mag gemaak. Niks is vir U te moeilik om te doen nie!" - Jeremia 32:17 NLV

Afkondigings Sondag  6 September
06/09/2026

Afkondigings Sondag 6 September

Address

Jasmynlaan 3
Bloemfontein
9301

Opening Hours

Tuesday 08:00 - 13:00
Wednesday 08:00 - 13:00
Thursday 08:00 - 13:00
Friday 08:00 - 12:00
Sunday 09:00 - 10:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when LIG Gemeente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to LIG Gemeente:

Shortcuts

Share