AGS Siloam

AGS Siloam Sondagdienste:
▪︎09:00 Afr.
▪︎11:00 Eng.
▪︎Kantoorure Ma - Vry 8:00-13:00. GENEES. GROEI. GAAN

Kom aanbid almal saam ons Koning!Nooi jou vriende, familie of selfs jou buurman😄
17/06/2026

Kom aanbid almal saam ons Koning!

Nooi jou vriende, familie of selfs jou buurman😄

16/06/2026

Siloam Sondag Sleutel 🙌

By Siloam is ons betrokke by Doelgerigte Dissipelskap deur GAAN, GEBED en GEE.Hoe maak jy Dissipels?
15/06/2026

By Siloam is ons betrokke by Doelgerigte Dissipelskap deur GAAN, GEBED en GEE.

Hoe maak jy Dissipels?

Refleksie 🙌
15/06/2026

Refleksie 🙌

Impact Kids LAAI. LEER. LEEF vir Jesus.
14/06/2026

Impact Kids
LAAI. LEER. LEEF vir Jesus.

11/06/2026

Kom ervaar die broederskap, mentorskap en avontuur van manwees by die Maximus Mannekamp, 28-30 Augustus by Camp Unity

R880 pp sluit in goeie verblyf, lekker etes en verrykende sessies! Moet dit nie mis nie!

Meer info by Stefan Lotter: 0845558466.

10/06/2026

Dissipelskap is nie ’n eenmalige emosie of reëls wat jy in eie krag nakom nie; dit is ’n radikale lewenswyse. In hierdie 10-dae leesplan help pastoor Riaan de Bruyn jou om die raserige wêreld te "mute." Deur treffende illustrasies — soos die GPS in die Karoo en die verskil tussen vars brood ...

Ons sien uit na ons spesiale kwartaal-afsluiting!
10/06/2026

Ons sien uit na ons spesiale kwartaal-afsluiting!

Kom kamp by die kerk👐🫶🙌

Address

Hkv Blok/Westphall Str
Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 08:00 - 12:00
Tuesday 08:00 - 12:00
Wednesday 08:00 - 12:00
Thursday 08:00 - 12:00
Friday 08:00 - 12:00
Sunday 08:30 - 10:00
10:30 - 12:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when AGS Siloam posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to AGS Siloam:

Share