Volle Evangelie Kerk Therapēa

Volle Evangelie Kerk Therapēa All for the glory of God!!!

14/06/2026
07/06/2026
05/06/2026

Ons kan nie glo dit is al week drie van ons reeks oor praktiese evangelisasie nie!🏃🏼💨📖✝️📢
Kom Sondag oggend 09:30 en kuier saam met ons rondom hierdie lewensomvattende onderwerp!🤩⛪️

Kom kry die lekkerste beesvleis by ons!🥩Kontak ons vir verdere navrae of kom maak ‘n draai by die kerkkantoor!⛪️
02/06/2026

Kom kry die lekkerste beesvleis by ons!🥩
Kontak ons vir verdere navrae of kom maak ‘n draai by die kerkkantoor!⛪️

Wil jy ‘n verskil maak vir Jesus, maar weet nie hoe of waar om te begin nie?Ons is al in week 3 van ons reeks oor Prakti...
02/06/2026

Wil jy ‘n verskil maak vir Jesus, maar weet nie hoe of waar om te begin nie?
Ons is al in week 3 van ons reeks oor Praktiese Evangelisasie!🏃🏼💨✝️
Kom kuier saam hierdie Sondag om 09:30.⏰⛪️

31/05/2026
28/05/2026

Kom geniet hierdie Sondag, 31 Mei, week 2 van ons reeks oor praktiese evangelisasie!🙏🏼📖✝️🏃

24/05/2026
21/05/2026

GAAN: Praktiese Evangelisasie.🏃🏼💨✝️
Vanaf 24 Mei 2026.

Address

1 Van Der Linde Street
Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
Tuesday 08:00 - 13:00
Wednesday 08:00 - 13:00
Thursday 08:00 - 13:00
Friday 08:00 - 13:00
Sunday 09:30 - 11:00
18:00 - 19:30

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Volle Evangelie Kerk Therapēa posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share