Geloofsentrum Universitas

Geloofsentrum Universitas 'n Sentrum vir aanbidding, heling, groei en diens. Jy is WELKOM!!

Ons is 'n Sentrum vir
Aanbidding, Heling, Groei en Diens,

waar….

- ons God met passie aanbid
- mekaar bemoedig en heling by die groot
Geneesheer vind
- ons geestelik groei
- ons mekaar en die gemeenskap dien

'n Geestelike tuiste vir almal!

Ons sien uit om almal weer bymekaar te wees vir ons erediens!! Onthou om vanaf 09:00 af in te skakel!https://www.youtube...
05/09/2026

Ons sien uit om almal weer bymekaar te wees vir ons erediens!! Onthou om vanaf 09:00 af in te skakel!

https://www.youtube.com/live/oeSX1hSIy3s

Geloofsentrum-groete

Prediker: Ds. Louis Smith2 Kronieke 14, 15 & 16 (1983 Vertaling)

Ons kyk hierdie week na Matteus 18 saam! Indien jy enige van die vorige hoofstukke gemis het onthou om op ons YouTube ka...
03/09/2026

Ons kyk hierdie week na Matteus 18 saam! Indien jy enige van die vorige hoofstukke gemis het onthou om op ons YouTube kanaal daarna te gaan kyk.

https://youtu.be/mvKrVbGr5JU?si=QtksQaWyzaBbOTY5

Geloofsentrum-groete

Ons kyk hierdie week na Matteus 18 saam! Indien jy enige van die vo...

03/09/2026

Iets nuut is oppad… Hou ons blad dop om te sien!

02/09/2026

Geloofsentrum BRAAIDAG!

Ons kan nie wat vir
••Sondag, 20 September 2026••

R120 per persoon en R60 per kind onder 10

vir

*tjops, wors, potjiekos, pap en sous, slaaie en nagereg*

Moenie uitmis nie!! Bespreek nou jou plek @ 081 828 9536

01/09/2026

TERUGFLITS | ’n Nuwe begin

“Hierdie seisoen gaan nie vir altyd hou nie. Jy kan uitsien na ’n nuwe begin saam met God.”

Ds. Thania Botha herinner ons dat moeilike seisoene nie die einde van ons verhaal is nie. God is steeds met ons besig en wanneer Hy nie dadelik ons omstandighede verander nie, verander en vernuwe Hy óns.

Net soos die winter plek maak vir die lente en nuwe bloeisels verskyn waar alles dood gelyk het, kan ons met hoop uitsien na die nuwe begin wat God bewerk.

Teksgedeelte: Genesis 8 (2020-vertaling)
Kyk die volledige preek:
https://www.youtube.com/watch?v=xDYy6jmcYlM

Die nuwe seisoen wat begin aanbreek, herinner ons aan Genesis 8, waar God die skepping, Sy verbond en die mensdom vernuw...
29/08/2026

Die nuwe seisoen wat begin aanbreek, herinner ons aan Genesis 8, waar God die skepping, Sy verbond en die mensdom vernuwe! Het jy ook ‘n nuwe begin nodig? Kom aanbid saam met ons @ Geloofsentrum!

**Bring ‘n vars blom saam om in die houers voor in die kerk te sit en vier so die Lente!**

Prediker: Ds. Thania BothaGenesis 8 (2020 Vertaling)

Hierdie week kyk ons saam na Matteus 17 tydens ons Geloofswoord! Dankie vir almal wat hierdie reeks saam volg!https://yo...
27/08/2026

Hierdie week kyk ons saam na Matteus 17 tydens ons Geloofswoord! Dankie vir almal wat hierdie reeks saam volg!

https://youtu.be/Ge6V7w9ydYQ?si=55XP5hSV4NJy4lUH

Geloofsentrum-groete

Ons kyk verder saam na die Evangelie van Matteus! Onthou om die vor...

26/08/2026

TERUGFLITS | Geestelike “spring cleaning”

Ds. Japie Marais herinner ons om ontslae te raak van die negatiewe en alles wat ons harte en gedagtes belas. Gee dit vir die Here en vul jou lewe met wat waar, edel, reg, rein, mooi en prysenswaardig is.

Dan sal die vrede van God oor jou hart en gedagtes waghou.

Teksvers: Filippense 4:6–9 (1983-vertaling)

Kyk die volledige preek op YouTube:
https://www.youtube.com/watch?v=h_Z1YTjwtDQ&list=PLQBOkdFKO-L62HTdC1a0ZE8-0YnOW-oJ2

25/08/2026

Ouers van jong gesinne, hierdie aand is nét vir julle! Kom kuier saam op Vrydag 28 Augustus om 18:00. Ligte aandete en toesig vir die kinders word voorsien. Ons sien uit om julle te ontmoet!

Kom vier saam fees tydens ons erediens! Ons sien uit om almal te verwelkom om 09:00!!https://www.youtube.com/live/h_Z1YT...
22/08/2026

Kom vier saam fees tydens ons erediens! Ons sien uit om almal te verwelkom om 09:00!!

https://www.youtube.com/live/h_Z1YTjwtDQ

Geloofsentrum-groete

Prediker: Japie MaraisFilippense 4: 6-9 (1983 Vertaling)

Address

Strauss Straat 12
Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 08:30 - 12:30
Tuesday 09:30 - 12:30
Wednesday 09:30 - 12:30
Thursday 09:30 - 12:30
Friday 09:30 - 12:30

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Geloofsentrum Universitas posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Geloofsentrum Universitas:

Shortcuts

Share