NG Kerk Skitter Vroue

NG Kerk Skitter Vroue NG Kerk - Skittervroue is die naam van die Vrouekonferensies wat aangebied word vir alle vrouelidmate. Hou die spasie dop

SKITTER VROUE die naam vir die eerste nasionale Konferensie vir die vrouens van S.A wat gereel word deur die Vrouelessenaar. SKITTER VROUE is egter vir elke vrou in ons land want dit is gebasseer op Excodus 34 vers 29-35 ‘Elke keer as Moses in die aangesig van die Here gekom het – het sy gesig geblink! Ons as vrouens van Suid-Afrika wil in Sy teenwoordigheid leef en bly- ons wil bid vir ons land e

n sy mense, ons bid vir ons gemeenskappe en vir ons GESINNE! Kom word deel van hierdie vroue, deur saam te bid, saam te praat en kom wees deel van die vroue op 25-26 September in Bloemfontein as ons SY AANGESIG SOEK! Vir Registrasie gaan na: www.ngkvrystaat.co.za/select_event.php?ref=52
Vir Gastehuis inligting gaan na: http://www.aatravel.co.za/accommodation/south-africa/free-state/bloemfontein

Address

Van Heerdenweg 28
Bloemfontein
9301

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Kerk Skitter Vroue posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share