SDA Tygerberg Gemeenskap

SDA Tygerberg Gemeenskap Ons missie is om deur die krag van die Heilige Gees betrokke te wees in die openbaarmaking van die waarheid.

"Vertrou liewer op die Here en doen wat goed is, woon en werk rustig voort. Vind jou vreugde in die Here, en Hy sal jou ...
04/09/2026

"Vertrou liewer op die Here en doen wat goed is, woon en werk rustig voort. Vind jou vreugde in die Here, en Hy sal jou gee wat jou hart begeer. Laat jou lewe aan die Here oor en vertrou op Hom; Hy sal sorg." Psalm 37: 3-5.
"Die Here is my Herder niks sal my ontbreek nie" Psalm 23:1.

29/08/2026

Voorprogram: Annemarie Watt & Gert Coetzee
Lesstudie: Gert Coetzee
Les 9: ‘n Bediening aangedryf deur Liefde
Skriftuur: 2 Kor 2:4

Tygerberg Offergawe - https://zapper.com/url/EBnLEdBl4z







22/08/2026

22 Augustus 2026 – Erediens: Youthfest Xtreme - Ps. J. de Almeida

15/08/2026

15 Augustus 2026 – Voorprogram & Lesstudie

Voorprogram: Imelda Horn
Lesstudie: Dr. Roy Spammer
Les 7: Die Liefde uitmuntend uitgebeeld
Skriftuur: 1 Kor 13:13

Tygerberg Offergawe - https://zapper.com/url/EBnLEdBl4z







Ek wil die Here loof, met alles wat in my is, wil ek sy heilige Naam loof. Ek wil die Here loof en nie een van sy weldad...
14/08/2026

Ek wil die Here loof, met alles wat in my is, wil ek sy heilige Naam loof. Ek wil die Here loof en nie een van sy weldade vergeet nie. Dit is Hy wat al my sonde vergewe, wat al my siekte genees, wat my red van die graf en my met liefde en ontferming kroon, wat my die goeie in oorvloed laat geniet, my die jeugdige krag van die arend skenk." Psalms 103:1-5.

“Loof die Here, want Hy is goed. Aan sy liefde is daar geen einde nie.” Psalms 136: 1.

08/08/2026

8 Augustus 2026 – Voorprogram & Lesstudie

Voorprogram: Lelani Louw
Lesstudie: Johan Coetzee
Les 5: “Gawes van die Gees”
Skriftuur: 1 Kor 14:1

Tygerberg Offergawe - https://zapper.com/url/EBnLEdBl4z







n Geseënde Sabbat aan elkeen. Mag julle God se liefde op n spesiale manier ervaar vandag en die studeer van Sy Woord jou...
08/08/2026

n Geseënde Sabbat aan elkeen. Mag julle God se liefde op n spesiale manier ervaar vandag en die studeer van Sy Woord jou nader trek aan die hart van Jesus.

Address

54 Boston Street, Boston, Cape Town
Bellville
7530

Opening Hours

09:15 - 13:00

Telephone

+27832312976

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SDA Tygerberg Gemeenskap posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share