NG Gemeente Bellville-Wes

NG Gemeente Bellville-Wes Die NG Gemeente Bellville-Wes is 'n gemeente in die hartjie van Boston, Bellville. Ons leuse is: Soek - Loof - Leef - Doen.

Bellville-Wes is 'n familie gedrewe gemeente in die hartjie van Boston, Bellville in die Wes-Kaap. Die gemeente bestaan uit 'n groot spektrum van mense uit verskeie ouderdomsgroepe en vir die rede probeer ons om almal te akkommodeer veral by oggenddienste. Die gemeente se visie vir 2013 is: 'n Dissipelmakende geloofsgemeenskap wat mense lei om Christusgesentreerd te leef!

13/09/2026

Erediens 14 September 2026

13/09/2026

Address

8th Avenue 10, Boston
Bellville
7530

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Gemeente Bellville-Wes posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share