Lighuis Welkom

Lighuis Welkom By Lighuis strewe ons om Jesus Christus op 'n informele wyse te verkondig sodat mense werklik Jesus kan beleef.

Hierdie belewenis moet lei na geloofsekerheid en geestelike volwassenheid sodat elkeen 'n verskil kan maak daar waar hy/sy beweeg.

Sondag, 30 Augustus 2026, se preek in die dissipelskapsreeks van die "Dissipline van Getuig" is nou beskikbaar. Vir ande...
07/09/2026

Sondag, 30 Augustus 2026, se preek in die dissipelskapsreeks van die "Dissipline van Getuig" is nou beskikbaar.

Vir ander preke in die reeks, gaan gerus na Youtube dan Lighuis Welkom se kanaal se vorige preke

Enjoy the videos and music that you love, upload original content and share it all with friends, family and the world on YouTube.

Sondag, 23 Augustus 2026, se preek "Ons Plan" wat deel uitmaak van Lighuis se visie, missie en waardes, is nou beskikbaa...
25/08/2026

Sondag, 23 Augustus 2026, se preek "Ons Plan" wat deel uitmaak van Lighuis se visie, missie en waardes, is nou beskikbaar is op Lighuis Welkom se Youtube speellys.

Sondag, 16 Augustus 2026, se preek "Ons Mense" wat deel uitmaak van Lighuis se visie, missie en waardes, is nou beskikba...
25/08/2026

Sondag, 16 Augustus 2026, se preek "Ons Mense" wat deel uitmaak van Lighuis se visie, missie en waardes, is nou beskikbaar is op Lighuis Welkom se Youtube speellys.

Enjoy the videos and music that you love, upload original content and share it all with friends, family and the world on YouTube.

Sondag, 9 Augustus 2026, se preek "Ons Beloofde Land" wat deel uitmaak van Lighuis se visie, missie en waardes, is nou b...
25/08/2026

Sondag, 9 Augustus 2026, se preek "Ons Beloofde Land" wat deel uitmaak van Lighuis se visie, missie en waardes, is nou beskikbaar is op Lighuis Welkom se Youtube speellys.

Enjoy the videos and music that you love, upload original content and share it all with friends, family and the world on YouTube.

Sondag, 19 Julie 2026, se preek in die studie van Romeine 15:5-13 "Aanvaar mense" is beskikbaar.
27/07/2026

Sondag, 19 Julie 2026, se preek in die studie van Romeine 15:5-13 "Aanvaar mense" is beskikbaar.

Rom 15:5-13

Sondag, 12 Julie 2026, se preek in die studie van Romeine 15:1-4 "Identiteit veg selfsug" is nou beskikbaar.
27/07/2026

Sondag, 12 Julie 2026, se preek in die studie van Romeine 15:1-4 "Identiteit veg selfsug" is nou beskikbaar.

Rom 15:1-4

Sondag, 8 Julie 2026, se preek in die dissipelskapsreeks van die "Dissipline van Gehoorsaamheid" is nou beskikbaar. Vir ...
14/07/2026

Sondag, 8 Julie 2026, se preek in die dissipelskapsreeks van die "Dissipline van Gehoorsaamheid" is nou beskikbaar.

Vir ander preke in die reeks, gaan gerus na Youtube dan Lighuis Welkom se kanaal se vorige preke.

Enjoy the videos and music that you love, upload original content and share it all with friends, family and the world on YouTube.

Sondag, 17 Mei 206, se preek 'Liefde vir my vyand?' in die studie van Romeine 12:14-21, is nou op Lighuis Welkom se Yout...
21/05/2026

Sondag, 17 Mei 206, se preek 'Liefde vir my vyand?' in die studie van Romeine 12:14-21, is nou op Lighuis Welkom se Youtube speellys te sien.

Romeine 12:14-21

Sondag, 10 Mei 2026, se preek van 'Corum Deo' in die studie van Romeine 12:9-13 is nou beskikbaar. Vir vorige preke in d...
21/05/2026

Sondag, 10 Mei 2026, se preek van 'Corum Deo' in die studie van Romeine 12:9-13 is nou beskikbaar. Vir vorige preke in die studie van Romeine, gaan kyk gerus op Lighuis Welkom se Youtube speellys.

Enjoy the videos and music that you love, upload original content and share it all with friends, family and the world on YouTube.

Sondag, 3 Mei 2026, se preek oor die dissipline van Dienaarskap in die Dissipelskapsreeks is te kry op Lighuis Welkom se...
21/05/2026

Sondag, 3 Mei 2026, se preek oor die dissipline van Dienaarskap in die Dissipelskapsreeks is te kry op Lighuis Welkom se Youtube speellys. Gaan kyk gerus na vorige preke oor die dissiplines van Dissipelskap.

Enjoy the videos and music that you love, upload original content and share it all with friends, family and the world on YouTube.

Address

244 Constantia Road
Welkon
9459

Opening Hours

Monday 09:00 - 15:00
Tuesday 09:00 - 15:00
Wednesday 09:00 - 15:00
Thursday 09:00 - 15:00
Friday 09:00 - 13:00
Sunday 09:00 - 11:00

Telephone

+27573921279

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lighuis Welkom posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Lighuis Welkom:

Shortcuts

Share

Category