07/09/2026
❗More almal, ons vra dringend hulp asb. Ons tuinwerker van 27 jaar, Daniel se hele huis het laasnag afgebrand en hy het letterlik net die klere aan sy lyf oor.😭 Indien enigiemand kan help met huisraad, kos, skoene, klere, ens, sal dit ongelooflik waardeer word🙏🏼🙏🏼