NG Kerk St. Helena

NG Kerk St. Helena Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from NG Kerk St. Helena, Church, Welkom.

Vroeg oggend, waar pelgrims vanuit dié verskillende dele van die stad of plaas bymekaar kom om God te loof, te prys en t...
06/09/2026

Vroeg oggend, waar pelgrims vanuit dié verskillende dele van die stad of plaas bymekaar kom om God te loof, te prys en te dank vir Sy goedheid!

Heerlike Lentefees! So tussen die wind en reën het ons heerlik saam na die erediens fees gehou! Hartlik dankie vir elkee...
06/09/2026

Heerlike Lentefees! So tussen die wind en reën het ons heerlik saam na die erediens fees gehou! Hartlik dankie vir elkeen wat iets gebring het en saam kom eet en kuier het!

Sondagoggend 06 September 2026Erediens: 09:00KoninkrykstydLiturg: Ds. Domonic BassonSkriflesing: Genesis 2 : 4 - 14Preek...
03/09/2026

Sondagoggend 06 September 2026
Erediens: 09:00
Koninkrykstyd
Liturg: Ds. Domonic Basson
Skriflesing: Genesis 2 : 4 - 14
Preek reeks: Die maand van God se Skepping - Lewende Water
Tema: Die bron van Lewende Water
Kategese direk na die erediens.

Heerlike koffie, tee na die diens in die saal.

Lentefees na die erediens in die saal.

Almal hartlik welkom.

Hallo September 🐛🌳🌺
03/09/2026

Hallo September 🐛🌳🌺

Gedagte vir die week🙏🏻
31/08/2026

Gedagte vir die week🙏🏻

Gedagte vir die week…
27/08/2026

Gedagte vir die week…

Sondagoggend 30 Augustus 2026Erediens: 09:00KoninkrykstydLiturg: Ds. Domonic BassonSkriflesing: Lukas 24 vers 13 tot 35P...
27/08/2026

Sondagoggend 30 Augustus 2026
Erediens: 09:00
Koninkrykstyd
Liturg: Ds. Domonic Basson
Skriflesing: Lukas 24 vers 13 tot 35
Preek reeks: Op reis deur die Nederlandse Geloofsbelydenis
Tema: Artikel 10: Die Godheid van Jesus Christus
Kategese direk na die erediens.

Heerlike koffie, tee na die diens in die saal.

Almal hartlik welkom.

Sondagoggend 23 Augustus 2026Erediens: 09:00KoninkrykstydLiturg: Ds. Domonic BassonSkriflesings: Jesaja 42Preek reeks: O...
21/08/2026

Sondagoggend 23 Augustus 2026
Erediens: 09:00
Koninkrykstyd
Liturg: Ds. Domonic Basson
Skriflesings: Jesaja 42
Preek reeks: Op reis deur die Nederlandse Geloofsbelydenis
Tema: Artikel 8: God is een in Wese en onderskeie in Drie persone
Kategese direk na die erediens.

Heerlike koffie, tee na die diens in die saal.

Almal hartlik welkom.

Sondagoggend 16 Augustus 2026Erediens: 09:00KoninkrykstydLiturg: Ds. Domonic BassonSkriflesings: 2 Timoteus 3 en 4Preek ...
14/08/2026

Sondagoggend 16 Augustus 2026
Erediens: 09:00
Koninkrykstyd
Liturg: Ds. Domonic Basson
Skriflesings: 2 Timoteus 3 en 4
Preek reeks: Op reis deur die Nederlandse Geloofsbelydenis
Tema: Artikel 7: Die volkomenheid van die Heilige Skrif
Nagmaal

Kategese direk na die erediens.
Kerkraadsvergadering na die kategese.

Heerlike koffie, tee na die diens in die saal.

Almal hartlik welkom.

Sondagoggend 09 Augustus 2026Erediens: 09:00KoninkrykstydLiturg: Ds. Domonic BassonSkriflesings: Deuteronomium 31Preek r...
07/08/2026

Sondagoggend 09 Augustus 2026
Erediens: 09:00
Koninkrykstyd
Liturg: Ds. Domonic Basson
Skriflesings: Deuteronomium 31
Preek reeks: Op reis deur die Nederlandse Geloofsbelydenis
Tema: Artikel 3: Die geskrewe woord van God

Kategese direk na die erediens.

Heerlike koffie, tee na die diens in die saal.

Almal hartlik welkom.

Address

Welkom
9459

Opening Hours

Monday 08:00 - 12:00
Tuesday 08:00 - 12:00
Wednesday 08:00 - 12:00
Thursday 08:00 - 12:00
Friday 08:00 - 12:00
Sunday 09:00 - 10:00

Telephone

+27573524616

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Kerk St. Helena posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category