Gereformeerde Kerk Totiusdal

Gereformeerde Kerk Totiusdal Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Gereformeerde Kerk Totiusdal, Church of God, H/v Spioenkop & starkeylaan, Waverley.

19/08/2026
Loer gerus op hierdie bladsy vir meer inligting oor Reformeer.
19/08/2026

Loer gerus op hierdie bladsy vir meer inligting oor Reformeer.

❓ Wonder jy ook wie die mense agter Reformeer se skerms is?❓

Dis jou kerk se mense 😝

Arne Verster is die stelselontwikkelaar van Reformeer. Hy bestee net so bietjie minder tyd aan Reformeer as aan sy pragtige vroutjie en 2 kinders. En soms gaan hy Wildtuin toe 🦁

Anton Dednam beproef, as predikant, vir Reformeer op elke moontlike vlak sodat ons vir jou die mees praktiese en gebruikersvriendelike platform kan gee! 🧐

Innecke Dednam help om al die drade en mense by mekaar te hou, sy maak gereeld almal se magies vol en pas ook gereeld al Karyna se kinders op sodat Reformeer bemark kan word. 🍽

Karyna le Roux is die bemarker vir Reformeer. As 'n mamma van 6 en 'n dominee se vrou, besef sy hoe waardevol is Reformeer vir minder admin en meer bediening.

Kontak ons vandag nog om vir jou 'n inligtingsessie oor Reformeer aan te bied.

https://www.reformeer.org/support
[email protected]

5 Jongmense het gister belydenis van geloof afgelê. Waarlik 'n groot seën uit die Here se hand.
16/02/2026

5 Jongmense het gister belydenis van geloof afgelê. Waarlik 'n groot seën uit die Here se hand.

Address

H/v Spioenkop & Starkeylaan
Waverley
0186

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gereformeerde Kerk Totiusdal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Gereformeerde Kerk Totiusdal:

Shortcuts

Share

Category