11/02/2022
‘n Produk waarvan die kerk nooit genoeg kan voortbring nie, is die liefde. Dis nou regte, egte, warm liefde wat uitgaan na ‘n ander – of dit nou God of mense of selfs God se natuur is. Dit is eintlik ook een van die beste ‘uitvoerprodukte’ van die kerk na die wêreld toe.
Lees verder …
https://www.christelikemedia.org/article/die-liefde-moet-oorloop