Doxa Deo Moot

Doxa Deo Moot Sondae Dienstye
8:00, 10:00, 17:30 & 19:00 (Tienerdiens) - In-Persoon

AANLYN // Youtube
8:00 & 17:30

02/09/2026

Sit jouself in God se hande.
Jy is die visstok.
Hy is die Visserman.

29/08/2026
🔥 *LAAT LOOP DIE HOOP* 🔥Doxa Deo Worship se nuwe enkelsnit *Laat Loop Die Hoop* is nou beskikbaar op alle platforms asoo...
28/08/2026

🔥 *LAAT LOOP DIE HOOP* 🔥

Doxa Deo Worship se nuwe enkelsnit *Laat Loop Die Hoop* is nou beskikbaar op alle platforms asook die musiek video.

Volg die LinkTree skakel vir vinnige toegang na al die platforms:
https://tr.ee/vYYJQX5brp

27/08/2026
* DOXA DEO MOOT INTERNSKAP *Het jy ’n passie vir bediening en ’n hart vir kinders of tieners?Ons internskap bied jou die...
26/08/2026

* DOXA DEO MOOT INTERNSKAP *

Het jy ’n passie vir bediening en ’n hart vir kinders of tieners?

Ons internskap bied jou die geleentheid om:
- Praktiese bedieningservaring op te doen.
- Deur mentors begelei te word.
- Teologiese studies deur SATS te begin of voort te sit.
- Te groei in jou roeping en leierskap.

Is jy gereed om jou roeping uit te leef?

Vir meer informasie volg die skakel:
https://tr.ee/bJH1qlrIA5

Ons Cherish Vroueaand, Geroep, saam met Faith Durie, was ’n wonderlike aand gevul met liefde, waarheid en diep openbarin...
25/08/2026

Ons Cherish Vroueaand, Geroep, saam met Faith Durie, was ’n wonderlike aand gevul met liefde, waarheid en diep openbaring.

God ken jou by jou naam. Hy het jou geroep.

Nog voordat jy ’n titel gehad het.
Nog voordat jy ’n rol moes vervul.
Nog voordat jy iets moes bewys…
Het God jou reeds geken.
Jy is nie toevallig hier nie. Jy is gesien, geken en geroep vir ’n doel.

Address

1245 Ben Swart Straat
Pretoria
0186

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Doxa Deo Moot posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share