16/07/2026
Die Herstel van die Goddelike Gesin Struktuur.
Godsdiens, Kultuur, Geskiedenis en Wetgewing dra by tot die afbreek van die Goddelike Gesin struktuur. Hoe word dit herstel?
Kom deel in hierdie toerusting geleentheid waar oorsake, gevolge en herstel van gebroke huwelike en gesinne bespreek word.
Saterdag 8 Augustus 2026.
8h30-12h00
318 Heckrood Straat, Villieria
(Sien verdere inligting op meegaande Inligtingstuk)
RSVP: 31 Julie 2026
Die Toerusting geleentheid word gedurende September ook in Engels aangebied.
Skakel Pastore Thinus (0724449946) en Maretha (0822938235) Pretorius vir verdere inligting.