Gereformeerde Kerk Die Kandelaar

Gereformeerde Kerk Die Kandelaar Die Gereformeerde Kerk Die Kandelaar is geleë in Waverley, Pretoria.

Kom luister en geniet gerus saam.
20/02/2026

Kom luister en geniet gerus saam.

17/03/2020

Dienste van die Gereformeerde Kerk die Kandelaar DV eerskomende Sondag:
Daar is 4 eredienstye; opgedeel in 3 wyke per tydsgleuf.

*8:00 - Wyk A,B,C.
*11:00-Wyke D,E,F.
*15:00 - Wyke G,H,I.
*18:00 - Wyne J,K,L.
‘n E-pos met meer inligting sal later uitgestuur word.

Orreluitvoering met samesang.
18/10/2019

Orreluitvoering met samesang.

Pret en plesier!
04/10/2019

Pret en plesier!

06/06/2019

Hierdie Saterdag:

🎼🎺🎻 Koraalgesange met strykers, koperblasers en blokfluite  deur die Kandelaarkoor en Aros-studentekoor Werke van: Heinr...
29/04/2018

🎼🎺🎻 Koraalgesange met strykers, koperblasers en blokfluite
deur die Kandelaarkoor en Aros-studentekoor

Werke van:
Heinrich Schütz
GF Händel
Gustav Holst

VRYDAG, 4 MEI om 19:00.
Gereformeerde Kerk, Die Kandelaar, Codonialaan, Waverley

Dirigent: Braam van Tonder
Kandelaarkoor en Aros Studentekoor

BESPREEK JOU PLEK HIER! https://www.aros.ac.za/nuus-en-gebeure/koraalgesange/

Kom geniet die aand van mooi musiek!

Just another WordPress site

04/04/2018

Die reëlings vir die begrafnis van ds Jac en sr Ina Howell is soos volg:

MAANDAG 9 APRIL 2018
10:00 – teraardebestelling by die begraafplaas in Heidelberg.

15:00 – troosdiens by Gereformeerde Kerk Die Kandelaar (h/v Codonia- en Dickensonlaan, Waverley, Pretoria).

03/04/2018

Skakel hiér in:

Kerkdienstgemist.nl is de leverancier van Kerkradio en Kerk TV. Meer dan 1200 kerken streamen al vele jaren audio en video via ons betrouwbare streaming platform.

Dit het die Here behaag om in sy alwysheid, op 2 April, Ds. Jac en Sr. Ina Howell tot hom te neem. Die gemeente word gev...
03/04/2018

Dit het die Here behaag om in sy alwysheid, op 2 April, Ds. Jac en Sr. Ina Howell tot hom te neem. Die gemeente word gevra om vanaand 19h30 byeen te kom om mekaar in hierdie tyd te bemoedig en ondersteun. Ds Gerhard Meijer en Ben Smit sal ons hierin begelei. Vanaand se verrigtinge sal gestream word, skakel op http://www.gkkandelaar.co.za/LuisterIn.aspx in

Address

Cnr Dickenson And Codonia Avenue
Pretoria
0135

Opening Hours

09:30 - 10:30
19:30 - 20:30

Telephone

+27123324535

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gereformeerde Kerk Die Kandelaar posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share