Sonlandpark Lighuis Gemeenskaps Kerk

Sonlandpark Lighuis Gemeenskaps Kerk Skerpsinnige dissipels van Jesus se volle evangelie, deurdronge met God se Gees en leiding om na ons omgewing uit te reik aan te raak en te verander.

Bedrywighede:
Sondagoggend: 09:00 Kinderkerk
09:00 Oggenddiens
18:00 Aanddiens
Woensdag: 19:00 "Kragprop"
Vrydag: 05:00 Biduur manne

Almal welkom by die vriendelikste kerk in die Land!!!

20/07/2026
07/02/2026

SONDAG:
09H00
OGGENDDIENS EN KINDERKERK
KOM KUIER GERUS BY ONS!

30/01/2026

Hê mense vol foute lief!
Kyk in die spieël!

30/01/2026

Moet nie moed(e)loos leef nie!
God is aan jou kant!

30/01/2026

Hou aan met aanhou! Jou deurbraak kom!

KYK MOOI ..... hierdie artikel bevestig dat soveel kinders van God in Sy teenwoordigheid wil inkom en hulle kan nie ween...
25/01/2026

KYK MOOI ..... hierdie artikel bevestig dat soveel kinders van God in Sy teenwoordigheid wil inkom en hulle kan nie weens hul bakleiery, onmin en aanstoot onder mekaar. Wat sê die Bybel oor jou naaste?
Jy moet hom liefhê soos jouself. Daar moet huidiglik dan baie self-haat wees.
As jy jouself liefhet, verstaan jy God se liefde vir jou en jou fondasie in Hom. Ook dat jy ander hoër as jouself kan ag, want God dra persoonlik jou belange op Sy hart!

20/01/2026

Doelgerigtheid -
om daaglikse uitdagings te oorkom!

16/01/2026

Mens kleur jou droom in met geloof, hoop en liefde

16/01/2026

God het jou lief ...

15/01/2026

Jy sou nooit die sterre sien as die nag nie donker was nie!

Address

Langerand Str Sonlandpark
Vereeniging
1929

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sonlandpark Lighuis Gemeenskaps Kerk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share