22/05/2026
✨🔥 Ons het gisteraand amptelik afgeskop met ons Pinksterdienste! 🔥✨
Die vyand het probeer om ons diens te belemmer, maar God het weer bewys dat niks Sy werk kan stop nie 🙌 selfs met die kragonderbreking het die diens voortgegaan!
Ons vra verskoning vir die donker beeld op die video, maar die teenwoordigheid van die Here was steeds tasbaar 🙏 Gisteraand was net die voorbereiding vir die 3 kragtige dienste wat nog volg!
Baie dankie aan elke persoon wat ten spyte van die uitdagings steeds die diens bygewoon het ❤️ Dit gaan nie oor mense nie… dit gaan oor 👑 Koning Jesus!
📍 Moenie vanaand se diens om 18:00 mis nie!
Pastoor Renier Koekemoer van Krugersdorp bedien vanaand die Woord 🙌
Kom met verwagting… God gaan groot dinge doen in die Gees 🔥
Ons as AGS Emmanuel Duncanville het groot verwagting vir wat die Here gaan doen!
Ons vra omskoning vir die beligting, dit was weens 'n kragonderbrek...