Lede in Christus Kerk Vereeniging

Lede in Christus Kerk Vereeniging Die transformasie van elke lidmaat, gemeenskap en al die nasies tot ware dissipels van Jesus Christus, deur liefde, opleiding, deellname, lojaliteit.

ONS KERK EN GEMEENTE SE WAARDES:
- Die heerskappy van Jesus Christus, absolute gehoorsaamheid aan Sy Woord in essensieel (Kol 1:16-18)
- Die verkondiging van die evangelie aan alle nasies (Matt. 28:19)
- Die transformasie van elke lidmaat tot 'n volwaardige volwasse dissipel van Jesus Christus (Matt. 28:19 & Efe. 4:16)
- Die opleiding van elke lidmaat om ook ander te leer (2Tim. 2:2)
- Die beskerming van familie waardes en die huisgesin (Efe. 5:22)

Address

17 Leipoldt Street
Vereeniging
1939

Opening Hours

Wednesday 19:00 - 21:00
Friday 19:00 - 21:00
Sunday 08:00 - 20:00

Telephone

0164284234

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lede in Christus Kerk Vereeniging posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Lede in Christus Kerk Vereeniging:

Share