10/03/2022
Hey !!! Jy mag dalk wonder hoekom het ons nou eers iets gepost oor hierdie vrydag…Wel dis maklik, sodat julle na ons moet verlang 😌… Vrydag 6pm, het ons n baie interessante aand so jy beter dit nie mis nie! Daar is “special coffee” vir sekere mense wat moeilik is oor kerk koffie 🤣🤣 en dan is daar ook parkeer plek vir jou perd vir die wat perdry 🤣. Sien julle daar !!! (Moenie dat ek julle kom haal nie 😌)