Dinamika Familie Gemeente

Dinamika Familie Gemeente 'n Plek waar families familie kan beleef!

08/09/2026

Gister, vandag & mรดre - Die Here is altyd daar!

Hierdie lewe is nie aldag maklik om te leef nie. Jesus het dit baie duidelik vir ons geleer. Selfs in moeilike en uitdag...
07/09/2026

Hierdie lewe is nie aldag maklik om te leef nie. Jesus het dit baie duidelik vir ons geleer. Selfs in moeilike en uitdagende tye waarin ons leef met leeus en reuse wat ons wil bang maak - kan ons dapper en vol moed wees. Dawid en Benaja leer ons dit.

Hierdie lewe is nie aldag maklik om te leef nie. Jesus het dit baie...

Jou oorwinnings gee hoop vir ander.๐Ÿ‘Volg Dinamika YouTube blad vir ons Sondae preke.
07/09/2026

Jou oorwinnings gee hoop vir ander.๐Ÿ‘
Volg Dinamika YouTube blad vir ons Sondae preke.

Met groot geloof en 'n sterk God is daar geen grense nie. ๐Ÿ”ฅ
06/09/2026

Met groot geloof en 'n sterk God is daar geen grense nie. ๐Ÿ”ฅ

Moenie jou uniekheid verruil vir aanvaarding nie.
05/09/2026

Moenie jou uniekheid verruil vir aanvaarding nie.

Soms klink geleenthede soos 'n brul! ๐ŸฆSien jou Sondag.
04/09/2026

Soms klink geleenthede soos 'n brul! ๐Ÿฆ
Sien jou Sondag.

Hou vas - Die Here werk selfs in die moeilike seisoene!๐ŸŽˆ
03/09/2026

Hou vas - Die Here werk selfs in die moeilike seisoene!๐ŸŽˆ

02/09/2026

Jou identiteit is veilig in Hom. ๐Ÿ™

4 maande met ontelbare moontlikhede en een getroue God. ๐Ÿ™Œ
01/09/2026

4 maande met ontelbare moontlikhede en een getroue God. ๐Ÿ™Œ

God vra die mens 3 vrae in Genesis 3. Mag ons groei soos ons Sy vrae in ons lewens ook antwoord.
31/08/2026

God vra die mens 3 vrae in Genesis 3. Mag ons groei soos ons Sy vrae in ons lewens ook antwoord.

God vra die mens 3 vrae in Genesis 3. Mag ons groei soos ons Sy vra...

Address

H/v Pres Steyn And Piet Cronje
Vanderbijlpark
1911

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
Tuesday 08:00 - 13:00
Wednesday 09:00 - 13:00
Thursday 08:00 - 13:00
Friday 08:00 - 13:00
Sunday 09:00 - 10:30

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dinamika Familie Gemeente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Dinamika Familie Gemeente:

Shortcuts

Share

Category