NGK Kollegepark

NGK Kollegepark Baie welkom by Kollegepark gemeente. Hierdie blad is ten doel om dit wat aan die gang is ons gemeente met ons lidmate te deel.

Gesels saam met ons, waar ons saam 'n aanlyn gemeenskap bou.

04/09/2026

In die Here se Koninkryk het ons almal ‘n funksie. Leef ons dag na dag daardie funksie uit of nie?

Ons sien uit na Sondag se erediens:
04/09/2026

Ons sien uit na Sondag se erediens:

Hiermee ons nuutste Woord vir die Week:
04/09/2026

Hiermee ons nuutste Woord vir die Week:

Is ons vervangbaar in die koninkryk van God? Is daar 'n rol of 'n f...

Ons deel graag die skakel na môre se erediens. Ons versoek dat almal asb. ‘n Bybel saambring (Oud en jonk)
29/08/2026

Ons deel graag die skakel na môre se erediens. Ons versoek dat almal asb. ‘n Bybel saambring (Oud en jonk)

Sola Scriptura was Martin Luther se woorde - Deur die Woord alleen....

21/08/2026

Sola fidei - Slegs deur die geloof in Christus Jesus kan ons gered word!
Is jou saak met die Here reg?

Ons nooi jou hartlik uit na ons erediens vir Sondag, aanlyn of in persoon. Almal is welkom!
21/08/2026

Ons nooi jou hartlik uit na ons erediens vir Sondag, aanlyn of in persoon. Almal is welkom!

Ons gaan voort met ons reeks oor die eerste kerk en die uitdagings ...

Moet nie ons nuutste Woord vir die Week video mis nie!
21/08/2026

Moet nie ons nuutste Woord vir die Week video mis nie!

Kan ons, ons saligheid koop? Wat leer die Bybel en die kerk ons daa...

14/08/2026

Laat ons God toe in ons emosies?

Hiermee die skakel na Sondag se erediens
14/08/2026

Hiermee die skakel na Sondag se erediens

Kom deel saam met ons die ete wat die Here self gebruik het.Ons no...

Hiermee ons nuutste Woord vir die Week video
14/08/2026

Hiermee ons nuutste Woord vir die Week video

Hoe kan die Here se vrede 'n impak hê op die frustrasies wat ek in ...

Address

2 Esias Grobler Street
Vanderbijlpark
1911

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NGK Kollegepark posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NGK Kollegepark:

Shortcuts

Share