60+ Kompas Gemeente

60+ Kompas Gemeente 60+ is Kompas Gemeente se bediening vir almal 60 jaar en ouer. Ons kom elke Woensdagoggend om 09:00 bymekaar vir spesiale dienste.

Volg gerus hierdie skakel na die uitsending van die reeks “Skepping as ‘pathway’ ” van Woensdag, 26 Julie. Prof. David B...
28/07/2023

Volg gerus hierdie skakel na die uitsending van die reeks “Skepping as ‘pathway’ ” van Woensdag, 26 Julie. Prof. David Block het besonderse insette gelewer.

25/07/2023

Kompas Gemeente

Geseënde Kersfees aan al ons 60+ !
25/12/2022

Geseënde Kersfees aan al ons 60+ !

'n Paar hoogtepunte vir 2022 se geestelike reis saam met die 60+ groep!
02/12/2022

'n Paar hoogtepunte vir 2022 se geestelike reis saam met die 60+ groep!

60+ Jaar Afsluiting! Ons 60+ het bietjie gees gewys en aangetrek volgens die tema Boemelaars: Vis en Chips! Van lofprysi...
01/12/2022

60+ Jaar Afsluiting!

Ons 60+ het bietjie gees gewys en aangetrek volgens die tema Boemelaars: Vis en Chips!

Van lofprysing, lekker kuier en vis en chips eet... Was die afsluiting iets om te onthou!

Jy is genooi na 60+ se Shift Your Limits pret-stap stasie! Ons begin stap 9 uur!Ingang: Nie-bederfbare voedsel en skoonm...
29/11/2022

Jy is genooi na 60+ se Shift Your Limits pret-stap stasie!

Ons begin stap 9 uur!

Ingang: Nie-bederfbare voedsel en skoonmaakmiddels ten bate van Miracles.

Manna Deli sal Vrydag en Saterdag oop wees en boerewors rolletjies gaan ook beskrikbaar wees om te koop.

Ons sien julle daar!

29/11/2022
26/11/2022

Ons jaarlikse Kerssangdiens is hierdie Sondag om 18:00 PM en jy is genooi!

Koffie en kuier... 'n Kultuur wat vir ons 60+ groep 'n Woensdag - noodsaaklikheid is! ☕️Ons sien julle weer volgende wee...
02/11/2022

Koffie en kuier... 'n Kultuur wat vir ons 60+ groep 'n Woensdag - noodsaaklikheid is! ☕️

Ons sien julle weer volgende week Woensdag 9 uur hier by Kompas Gemeente!

02/11/2022

Address

Vanderbijlpark
1900

Opening Hours

09:00 - 10:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when 60+ Kompas Gemeente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category