EG Kerk Rustenburg

EG Kerk Rustenburg Evangelies Gereformeerde Kerk van Suid Afrika

17/05/2026

Ds. Fred en Lesley de Waal is saam die junior kweekskool studente op 'n uitreik in Lesotho. Plekke in Villages gaan besoek word met deur tot deur evangelisasie, die kleuterskool gaan besoek word, 'n student gaan Sondag erediens waarneem en ds Fred gaan opleiding doen. Bid asb vir oop deure, veilige reis, dat mense die Evangelies sal verstaan en alles goed sal verloop.
Rev. Fred and Lesley de Waal are with the junior students of the seminary on an outreach in Lesotho. Places in villages will be visited for door-to-door evangelism, the preschool will be visited, a student will lead the Sunday service, and Rev. Fred will conduct training. Please pray for open doors, safe travel, that people will understand the Gospel, and that everything will go well.

Volg die dienste op ons YouTube kanaal
17/05/2026

Volg die dienste op ons YouTube kanaal

21/04/2026
Goeie dag almal, ons saai elke Sondag uit op YouTube
13/04/2026

Goeie dag almal, ons saai elke Sondag uit op YouTube

11/04/2026

Die Kweekskool se sop- en brood aand is nie net 'n heerlike geleentheid om jou te verlustig in sop van allerlei geure nie, maar ook die geleentheid om sommer net lekker saam met ons te kuier.

Meer inligting sal binnekort volg. Stoor asseblief solank die datum.

Address

Berberis Street
Rustenburg
0309

Opening Hours

09:00 - 10:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when EG Kerk Rustenburg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to EG Kerk Rustenburg:

Share