AP Kerk Rustenburg

AP Kerk Rustenburg AP Kerk Rustenburg

17/05/2026

Ek het verlede week meer as 100 reaksies op my plasings gekry! Dankie almal vir jul ondersteuning! 🎉

Kom leer saam met ons hoe jou geloof en die lewe, jou some op vreemde paaie vat, maar dat die Here, jou nooit verlaat ni...
17/05/2026

Kom leer saam met ons hoe jou geloof en die lewe, jou some op vreemde paaie vat, maar dat die Here, jou nooit verlaat nie

Bevestiging van nuwe Kerkraadslede.Dominee Nico Grobler, Ouderling Ernst Lindstrom, Diakens Deon Vosloo en Harry Labusch...
05/05/2026

Bevestiging van nuwe Kerkraadslede.
Dominee Nico Grobler,
Ouderling Ernst Lindstrom,
Diakens Deon Vosloo en Harry Labuschagne.
Baie geluk en sterkte met julle bediening van die gemeente.

Haar stem is stil en haar plekkie leeg...
26/03/2026

Haar stem is stil en haar plekkie leeg...

24/03/2026
Ons gaan haar sagte stem en liefde mis...
18/03/2026

Ons gaan haar sagte stem en liefde mis...

Volledige kerkraad 18 Januarie 2026
22/01/2026

Volledige kerkraad 18 Januarie 2026

Kom deel saam in die gelofte vanaf sondagaand tot dinsdag 16 Desember
10/12/2025

Kom deel saam in die gelofte vanaf sondagaand tot dinsdag 16 Desember

✨Kersliedere by Kerslig✨Dis weer tyd vir ons jaarlikse Kersliedere by Kerslig!Kom vier die mooiste tyd van die jaar saam...
29/10/2025

✨Kersliedere by Kerslig✨

Dis weer tyd vir ons jaarlikse Kersliedere by Kerslig!
Kom vier die mooiste tyd van die jaar saam met ons — onder die sterre, tussen kersliggies en met die klanke van geliefde Kersliedere wat die ware betekenis van Kersfees laat leef. 🌟

Daar wag vir jou heerlike kos, mooi stalletjies, en ’n besonderse Kersverhaal-ervaring in Nasaret, Jerusalem en Betlehem.
Kom sing, kuier en deel saam met ons in die vreugde van Kersfees. 🎶

👨‍👩‍👧‍👦 ’n Aand vir jonk en oud — bring jou kampstoeltjie, die kinders, en kom ervaar die warmte en lig van Kersfees saam met ons.

📱 Vir enige navrae: WhatsApp Iené 071 608 1928

Op Sondag 16 Augustus 1987 is Afrikaanse Protestantse Kerk Rustenburg gestig, dus is ons gemeente vandag 38 jaar oud. Wa...
16/08/2025

Op Sondag 16 Augustus 1987 is Afrikaanse Protestantse Kerk Rustenburg gestig, dus is ons gemeente vandag 38 jaar oud. Wat 'n voorreg om 'n eie geestelike tuiste te hê! Mag ons Hemelse Vader ons gemeente nog lank seën, spaar en bymekaar hou. Psalm 16:6

Address

C/o Boven And Leydstreet
Rustenburg
0299

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 12:00
Sunday 08:30 - 09:30

Telephone

+27728455829

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when AP Kerk Rustenburg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category