AGS Deo Gloria

AGS Deo Gloria Om God se heerlikheid sigbaar te maak in ons leefwêreld
youtube.com/channel/UCLvBsunGzXH_O85FNvMkJSw Welkom by die Facebook van A.G.S. Deo Gloria.

Ons hoop u geniet die reis deur ons inligting en byeenkomste. Ons beplan om so gereeld as moontlik ‘n nuwe boodskap vol inspirasie en motivering en geestelike pitkos op ons "timeline" te plaas. Hou ons dop en groei saam ons....ons is oppad na groot dinge!

Aktiwiteite vir die week!
08/09/2026

Aktiwiteite vir die week!

08/09/2026
Jesaja 43:2“As jy deur die water gaan, is Ek by jou; en deur die riviere ,hulle sal jou nie oorstroom nie; as jy deur vu...
08/09/2026

Jesaja 43:2

“As jy deur die water gaan, is Ek by jou; en deur die riviere ,hulle sal jou nie oorstroom nie; as jy deur vuur gaan, sal jy jou nie skroei nie, en die vlam sal jou nie brand nie.”

LenteFees 2026Baie dankie vir almal wat ons ondersteun het en die dag moontlik gemaak het, mag God julle ryklik seën. Ba...
06/09/2026

LenteFees 2026

Baie dankie vir almal wat ons ondersteun het en die dag moontlik gemaak het, mag God julle ryklik seën.
Baie dankie vir al die gemeentes wat ons ondersteun het.

Baie dankie vir Pick n Pay (Beyers Naude) vir die vleis en goeie diens!

Ons doen dit gou weer!

NUUT — GOD BEGIN IETS NUUTSINLEIDING: SIEN WAT GOD BESIG IS OM TE DOEN“Kyk, Ek gaan iets nuuts maak; nou spruit dit uit;...
06/09/2026

NUUT — GOD BEGIN IETS NUUTS

INLEIDING: SIEN WAT GOD BESIG IS OM TE DOEN

“Kyk, Ek gaan iets nuuts maak; nou spruit dit uit; sal julle dit nie merk nie? Ja, Ek maak ’n pad in die woestyn, riviere in the wildernis.” — Jesaja 43:19

2. NUWE IDENTITEIT IN CHRISTUS

“Daarom, as iemand in Christus is, is hy ’n nuwe skepsel; die ou dinge het verbygegaan, kyk, dit het alles nuut geword.” — 2 Korintiërs 5:17

3. DIE HEILIGE GEES LEI EN BEMAGTIG ONS

“Want almal wat deur die Gees van God gelei word, dié is kinders van God.” —Rom. 8:14

4. BLY IN JESUS EN VERWAG VRUG

“Bly in My, soos Ek in julle... want sonder My kan julle niks doen nie.” — Joh. 15:4–5

5. FILIPPENSE 3: VERGEET EN STREK UIT

• Laat die verlede agter
• Strek uit na wat voor is
• Jaag na Christus

6. PRAKTIESE TOEPASSING

Hebreërs 13:8 : "Jesus Christus is gister en
vandag dieselfde en tot in ewigheid."

Nuut - God begin iets nuuts

04/09/2026

🌧️ BELANGRIKE KENNISGEWING – ONS LENTEFEES GAAN VOORT! 🌧️

Die reën het probeer om ons Lentefees te kanselleer… maar hy het vergeet met wie hy te doen het! 😂

Ons skuif die hele Lentefees Sondag binne-in die kerk – ja, selfs die stalletjies trek kerk toe!

' n Lentefees in die reën is dalk ’n uitdaging… maar ons gaan hom sommer binne-in die kerk laat reën en die Here opgewonde loof en prys vir 'n nuwe seisoen in ons Gemeente!

Kom geniet ’n heerlike oggend saam met ons – droog, warm en met baie lekker kos wat te koop is !

🥞 Heerlike pannekoek
🌭 Worsbroodjies
🍰 Lekker eetgoed
🛍️ Lekker stalletjies
☕️ En natuurlik lekker kuier!

Bring jou familie, vriende en mooi glimlag saam !

Sien jou Sondagoggend 09:00
Die reën kan maar buite bly… ons hou fees binne! 🌸

LENTEFEES – ONS HET ’N PLAN!

Filippense 4:13"Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee."
04/09/2026

Filippense 4:13

"Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee."

Jeremia 29:11"Want Ek weet watter gedagtes Ek oor julle koester, gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle 'n h...
03/09/2026

Jeremia 29:11

"Want Ek weet watter gedagtes Ek oor julle koester, gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle 'n hoopvolle toekoms te gee."

Address

C/o Waterboom & Ochna Str
Rustenburg
0299

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
Tuesday 08:00 - 13:00
Wednesday 08:00 - 13:00
Thursday 08:00 - 13:00
Friday 08:00 - 13:00
Sunday 08:00 - 11:00

Telephone

+27145334210

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when AGS Deo Gloria posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category