Rustenburg Baptiste Kerk

Rustenburg Baptiste Kerk Waar ons paaie kruis met God en met mense, met die oog op lewensverandering.

Ons is so dankbaar dat ons 11 nuwe lidmate kon inneem by vandag so oggenddiens. Ons is so dankbaar teenoor die Here vir ...
30/08/2026

Ons is so dankbaar dat ons 11 nuwe lidmate kon inneem by vandag so oggenddiens. Ons is so dankbaar teenoor die Here vir elkeen.

*SONDAG 30 AUGUSTUS*Môreoggend gesels ons oor die tema: Moenie toelaat dat bekommernis jou onderkry nie!Kom luister geru...
29/08/2026

*SONDAG 30 AUGUSTUS*
Môreoggend gesels ons oor die tema: Moenie toelaat dat bekommernis jou onderkry nie!
Kom luister gerus om 9:30.

*KOFFIE-PUNT VANAF 8:45*
Join ons voor- en na die tyd vir 'n lekker koppie koffie of tee.

*KINDERKERK*
Tydens die diens in die kapel. Alle graag 1 tot 6 maats is welkom.

*NUWE LIDMATE*
Ons is opgewonde om môreoggend nuwe lidmate voor te stel. Ons dank die Here vir elkeen wat wil deel wees.

*Kom net soos jy is!!! Sien jou daar!!!*

Ons bid hierdie week vir...
23/08/2026

Ons bid hierdie week vir...

*SONDAG 23 AUGUSTUS*Ons gesels vanoggend oor die tema: Dit waarop ons fokus word ons realiteit!Kom luister gerus om 9:30...
23/08/2026

*SONDAG 23 AUGUSTUS*
Ons gesels vanoggend oor die tema: Dit waarop ons fokus word ons realiteit!
Kom luister gerus om 9:30.

*KOFFIE-PUNT VANAF 8:45*
Join ons voor- en na die tyd vir 'n lekker koppie koffie of tee.

*KINDERKERK*
Ons begin vandag weer met kinderkerk in die kapel tydens die diens, direk na die gemeentesang.

*Kom net soos jy is!!! Sien jou daar!!!*

OGGENDDIENS 16 AUGUSTUS 2026
16/08/2026

OGGENDDIENS 16 AUGUSTUS 2026

Se alla dina favoriter bland videor och musik, ladda upp originalinnehåll och dela allt med vänner, familj och hela världen på YouTube.

Heerlike dameskuier vanoggend. Lekker gekuier, gelag en mekaar beter leer ken. Dankie vir elkeen wat deel gehad het aan ...
15/08/2026

Heerlike dameskuier vanoggend. Lekker gekuier, gelag en mekaar beter leer ken. Dankie vir elkeen wat deel gehad het aan die heerlike oggend. Kyk net na die puntetelling. Oud en jonk het dit so geniet. Ons maak weer so.

*SONDAG 16 AUGUSTUS*Die Bybel sê in Matteus 6:20: "Maak vir julle skatte in die hemel bymekaar..."Maar hoe lyk hierdie H...
14/08/2026

*SONDAG 16 AUGUSTUS*
Die Bybel sê in Matteus 6:20: "Maak vir julle skatte in die hemel bymekaar..."

Maar hoe lyk hierdie HEMELSE skatte?

Kom luister gerus hierdie Sondag om 9:30.

*KOFFIE-PUNT VANAF 8:45*

Kom net soos jy is!!! Sien jou daar!!!

Address

87 Wildevy Avenue
Rustenburg
0299

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rustenburg Baptiste Kerk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share