27/02/2026
Moenie hierdie mis nie!
Paaskonferensie!! Dis amper weer tyd!! Moenie hierdie hoogtepunt-naweek mis nie! Gevul met die hoogste kwaliteit sange & profete wat die belangrikste boodskap vir ons as kinders van God gaan bring!
Tetelestai "Dit is volbring" Paaskonferensie !!!
2 April 18:30 Lofsange & aanbidding saam met Past Riaan Lubbe
3 April 10:00 Apostle David Mcdonald
3 April 18:00 Past Riaan Lubbe
4 April 10:00 Dr Irma Simpson
5 April 10:00 Prof Marius Higgins
Karavaan staan plekke & kamers beskikbaar vir oorslaap
Alle info op die advertensie