PPK Mooinooi - Berachah

PPK Mooinooi - Berachah Waar die Gees van God die hoogste gesag het. Waar spreek in tale, uitleg van tale, profesië, groot doop, koordans en pinkster aan die orde van die dag is.

Ons verklaar die Godheid Drie in Een, Vader, Seun en Heilige Gees. Diens tye:

Woensdae Vrouebediening 10am
Woensdae Biduur 6pm
Vrydae Jeugdiens 6pm
Sondae Kleuterkerk 10am
Sondae Erediens 10am
Sondae Evangeliediens 5pm

06/09/2026

Past James Smith
Meester, gee U nie om dat ek vergaan nie?

Past James Smith Soms is die eie ek jou grootste vyand
30/08/2026

Past James Smith
Soms is die eie ek jou grootste vyand

23/08/2026

Pst Lorentz La Grange
Wees lief vir mekaar
Vergewe mekaar
Koop die tyd uit

23 Aug om 10uurPst Lorentz La Grange Merk hierdie datum!! Sien jou sondag!
17/08/2026

23 Aug om 10uur
Pst Lorentz La Grange
Merk hierdie datum!! Sien jou sondag!

Die Oudejeug en Hulpfonds verkoop heerlike braaivleis, slaai en buns op 30 Augustus. Sien advertensie vir detail.
17/08/2026

Die Oudejeug en Hulpfonds verkoop heerlike braaivleis, slaai en buns op 30 Augustus. Sien advertensie vir detail.

16/08/2026

Pst James: Jesus kom spoedig, en dit kan skielik wees, is jy gereed?

Vandag se BIDSTASIE. Baie dankie aan oud en jonk wat kom saam bid het en daarvan 'n sukses gemaak het. God seën julle al...
15/08/2026

Vandag se BIDSTASIE. Baie dankie aan oud en jonk wat kom saam bid het en daarvan 'n sukses gemaak het. God seën julle almal.

09/08/2026

It is well, with my soul 🙌
Pst James Smith : wag n bietjie

There's a new name written down in glory!Inseening v klein KC James 🙌Doop van tannie Mariam 🙌
03/08/2026

There's a new name written down in glory!
Inseening v klein KC James 🙌
Doop van tannie Mariam 🙌

26/07/2026

What a day that will be, when my Jesus i shall see 🙌

Address

Kiepersol Straat 46 Mooinooi
Mooinooi
0325

Opening Hours

Wednesday 18:00 - 20:00
Thursday 18:00 - 19:00
Friday 18:00 - 20:00
Sunday 10:00 - 12:00
17:00 - 20:00

Telephone

+27727711856

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when PPK Mooinooi - Berachah posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to PPK Mooinooi - Berachah:

Share