08/09/2026
Ons weekprogram is hier!
Kom stap hierdie week saam met ons – ontmoet, groei en dien saam. Daar is ’n plek vir jou. ❤️
📅 Hou ook die datum oop: 20 September 2026
🍽️ Gemeente ete
Ons sien uit om saam met julle te kuier!