UberKerk

UberKerk Welkom by ons aanlynkerk! 'n Gemeente wat aan die beweeg is saam met God se Gees, en saam met jou!

Vanoggend het Dr Hennie Kotze van Spreek Vry Bedieninge met ons Bybelstudie-groep kom gesels oor Vergifnis. Ons het ons ...
20/04/2026

Vanoggend het Dr Hennie Kotze van Spreek Vry Bedieninge met ons Bybelstudie-groep kom gesels oor Vergifnis. Ons het ons Harte ondersoek, en ons seerkry by die voete van Jesus Kom neersit.

Spreek Vry, en wees Vry.

Goedheid en Guns
Ds Zelda Massyn

So ń groot voorreg om saam geestelik te kan groei. Ons Heart to Heart Bybelstudie is ń reis waar ons saam Jesus en mekaa...
23/03/2026

So ń groot voorreg om saam geestelik te kan groei. Ons Heart to Heart Bybelstudie is ń reis waar ons saam Jesus en mekaar ń unieke pad stap.
Liefste Vrou, wat graag wil deel wees, ons begin weer die 13de April in Hartbeespoortdam. Maak gerus kontak met my vir meer inligting💕🙏

Goedheid en Guns
Ds Zelda

Dogter van die Allerhoogste, jy word hartlik uitgenooi na môre-oggend se Bybelstudie by Heart to Heart Cafe om 8:00-9:30...
01/02/2026

Dogter van die Allerhoogste, jy word hartlik uitgenooi na môre-oggend se Bybelstudie by Heart to Heart Cafe om 8:00-9:30.
💕Adres: 112 Cassien Str, Hartbeespoort.
💕Maandae Oggende in die skoolkwartaal.
💕Geen voorbereiding nodig nie, jy kan net kom soos jy is🤩🙏
💕Gratis Koffie/tee
💕Absoluut alle dames Welkom.

Goedheid en Guns
Ds Zelda Massyn

25/01/2026

Wat ń wonderlike voorreg om saam as familie die Here te kan dien.

Bybelstudie…🤩Dit gaan opwindend wees🤩 Ons gaan die Woord elke Maandag saam ontdek. Kom met ń verwagting🤩
17/01/2026

Bybelstudie…🤩Dit gaan opwindend wees🤩 Ons gaan die Woord elke Maandag saam ontdek. Kom met ń verwagting🤩

Ek sien uit na wat die Here gaan kom doen in Harties🥰 Jy is Welkom hier, dis n veilige spasie waar jy kan kom groei in j...
15/01/2026

Ek sien uit na wat die Here gaan kom doen in Harties🥰
Jy is Welkom hier, dis n veilige spasie waar jy kan kom groei in jou verhouding met Jesus.

Goedheid en Guns
Ds Zelda Massyn

Wat ń wonderlike voorreg vir elke Graad 1 om die skooljaar te kan begin saam met die Here. Mag julle altyd onthou julle ...
13/01/2026

Wat ń wonderlike voorreg vir elke Graad 1 om die skooljaar te kan begin saam met die Here.
Mag julle altyd onthou julle is…
Nommer 1 in God se oë.
Hy ken jou op jou Naam.
Jy is nie alleen nie.


Goedheid en Guns
Ds Zelda Massyn

Praat met jou berg! Jy het die outoriteit. “Bekommernis skuif nou in die Naam van Jesus Christus.” Al wat nodig is…? Gel...
11/12/2025

Praat met jou berg! Jy het die outoriteit. “Bekommernis skuif nou in die Naam van Jesus Christus.”
Al wat nodig is…? Geloof so groot soos ń mosterdsaadjie… ń oneindiglike KLEIN tree in die rigting van vertroue en geloof… is ń oneindiglike GROOT tree in die Koninkryk van God.

Matteus 17:20 …As julle maar geloof het so groot so ń mosterdsaadjie, sal julle vir hierdie berg sê: “Gaan staan daar anderkant!” en hy sal gaan. Niks sal vir julle onmoontlik wees nie.

Goedheid en Guns sal jou volg.
Ds Zelda Massyn

Ek sien uit daarna om hierdie Sondag weer te bedien by NG Moedergemeente Rustenburg. Kom met ñ verwagting😇
11/12/2025

Ek sien uit daarna om hierdie Sondag weer te bedien by NG Moedergemeente Rustenburg. Kom met ñ verwagting😇

Jy word uitgenooi na Sondag se Erediens! ✨

Kom beleef ’n besondere en opbouende Sondag-erediens saam met ons!
Ons is dankbaar om Ds. Zelda Massyn as ons gasprediker te verwelkom met die tema: “Sit dit neer.”

Kom ervaar Jesus se uitnodiging om rus te vind.
Ons sien uit om jou hier te verwelkom!

Address

Fatima Bhayat 165
Rustenburg
0299

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when UberKerk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share