AGS Riversdal

AGS Riversdal � Liefde vir God, Liefde vir mense.
� Mag elke persoon wat by ons gemeente instap weer uitstap met ‘n boodskap in hul hart.

Ons nooi graag alle Seniors na die biduur vanoggend om 10:00 in die koffiehuis. Sien jul daar. Blessings
02/09/2026

Ons nooi graag alle Seniors na die biduur vanoggend om 10:00 in die koffiehuis. Sien jul daar. Blessings

👑 LEWE IN DIE KONINKRYKOns nooi jou uit na ’n besondere oggend van Woord, aanbidding en ontmoeting met die Here. Kom bel...
26/08/2026

👑 LEWE IN DIE KONINKRYK

Ons nooi jou uit na ’n besondere oggend van Woord, aanbidding en ontmoeting met die Here.

Kom beleef saam met ons ’n tyd van verdieping, bemoediging en fokus op wat dit beteken om as kinders van die Koning te leef.

📅 20 September 2026
🕘 09:00
📍 C/o Heide en Lobelia, Riversdal

Maak ’n afspraak met jou hart. Ons sien uit om jou daar te hê!

🌷 Alle seniors is hartlik welkom! 🌷Kom kuier môre-oggend saam met ons by ons Lig en Lewe-selgroep.📅 Woensdag 19 Augustus...
18/08/2026

🌷 Alle seniors is hartlik welkom! 🌷
Kom kuier môre-oggend saam met ons by ons Lig en Lewe-selgroep.

📅 Woensdag 19 Augustus
⏰ 10:00
📍 In die Koffiehuis by AGS Riversdal

Kom geniet ’n heerlike tyd van saamkuier,lees uit die woord, bid en bemoediging. 🙏☕️

Ons sien uit om julle daar te verwelkom!

Jy is dalk die antwoord op iemand se gebed. 🤲🏽Indien Abba Vader jou lei, saai in ons koskasbediening in. Jou bydrae kan ...
30/07/2026

Jy is dalk die antwoord op iemand se gebed. 🤲🏽

Indien Abba Vader jou lei, saai in ons koskasbediening in.
Jou bydrae kan ‘n groot verskil maak jn iemand se lewe. 🌱

📖📱 Kontak ons vir meer inligting.

Wat as hierdie Sondag presies is wat jy nodig het?Miskien is dit die aanbidding wat jou hart weer herinner aan wie God i...
27/06/2026

Wat as hierdie Sondag presies is wat jy nodig het?

Miskien is dit die aanbidding wat jou hart weer herinner aan wie God is. Miskien is dit een woord wat nuwe hoop bring.
Of dalk is dit bloot die gemeenskap van ander gelowiges wat jou herinner dat jy nie alleen stap nie.

Ons sien uit daarna om jou te sien!

📍 AGS Riversdal
🕘 Sondae | 09:00

Tag iemand wat saam met jou moet kom. 👇🏽

Jy dra baie. Maar wie dra jou?Die lewe vra baie van mans. Daarom nooi ons jou na 'n aand waar ons saam kan stil raak, ve...
08/06/2026

Jy dra baie. Maar wie dra jou?

Die lewe vra baie van mans. Daarom nooi ons jou na 'n aand waar ons saam kan stil raak, versterk word en fokus op dit wat regtig saak maak.

Vir elke man wat weet hy is geroep vir meer. Meer geloof. Meer karakter. Meer van Jesus.

📅 20 Junie
⏰ 18:00
📍 AGS Riversdal

Kommentaar "MANNE" hieronder en ons stuur vir jou die registrasie-skakel.

Tag die manne wat saam met jou moet kom.👇🏽

𝟭𝟵-𝟮𝟭 𝗝𝘂𝗻𝗶𝗲 𝗯𝘆 𝗔𝗚𝗦 𝗥𝗶𝘃𝗲𝗿𝘀𝗱𝗮𝗹 🌱Jy word hartlik uitgenooi na ’n besondere naweek saam met ons gemeente-familie waar  ons g...
28/05/2026

𝟭𝟵-𝟮𝟭 𝗝𝘂𝗻𝗶𝗲 𝗯𝘆 𝗔𝗚𝗦 𝗥𝗶𝘃𝗲𝗿𝘀𝗱𝗮𝗹 🌱
Jy word hartlik uitgenooi na ’n besondere naweek saam met ons gemeente-familie waar ons gaan lei in 'n besonderse tyd in die Woord & aanbidding.

🙇🏼‍♀️ 𝗩𝗿𝘆𝗱𝗮𝗴, 𝟭𝟵 𝗝𝘂𝗻𝗶𝗲: Worshipaand
☕ 𝗦𝗮𝘁𝗲𝗿𝗱𝗮𝗴, 𝟮𝟬 𝗝𝘂𝗻𝗶𝗲: Damesoggend
🎤 𝗦𝗮𝘁𝗲𝗿𝗱𝗮𝗴, 𝟮𝟬 𝗝𝘂𝗻𝗶𝗲: Manneaand
👨🏻 𝗦𝗼𝗻𝗱𝗮𝗴, 𝟮𝟭 𝗝𝘂𝗻𝗶𝗲: Vadersdagdiens

Ons sien uit daarna om saam te aanbid, bemoedig te word en God se teenwoordigheid te beleef.

🙌🏼 𝑲𝒐𝒏𝒕𝒂𝒌 𝒐𝒏𝒔 gerus vir enige navrae.

"...maar ons roem ook in die verdrukkinge, omdat ons weet dat die verdrukking lydsaamheid werk, en die lydsaamheid bepro...
27/05/2026

"...maar ons roem ook in die verdrukkinge, omdat ons weet dat die verdrukking lydsaamheid werk, en die lydsaamheid beproefdheid en die beproefdheid hoop; en die hoop beskaam nie, omdat die liefde van God in ons harte uitgestort is deur die Heilige Gees wat aan ons gegee is.."

Romeine 5:3-5 🫒🕊️🤲🏼

🕊️ 𝗞𝗜𝗡𝗗𝗘𝗥𝗣𝗜𝗡𝗞𝗦𝗧𝗘𝗥 𝟮𝟬𝟮𝟲 🕊️𝑲𝒐𝒎 𝒈𝒆𝒏𝒊𝒆𝒕:👧🏼 Gees-vervulde Kinderaktiwiteite📖 Tyd in die Woord🔥 Gebed & aanbidding🍿 FliektydKi...
19/05/2026

🕊️ 𝗞𝗜𝗡𝗗𝗘𝗥𝗣𝗜𝗡𝗞𝗦𝗧𝗘𝗥 𝟮𝟬𝟮𝟲 🕊️

𝑲𝒐𝒎 𝒈𝒆𝒏𝒊𝒆𝒕:
👧🏼 Gees-vervulde Kinderaktiwiteite
📖 Tyd in die Woord
🔥 Gebed & aanbidding
🍿 Fliektyd

Kinderpinkster is ’n tyd waar kinders kan speel, leer én die Heilige Gees kan ervaar op ’n manier wat hulle harte aanraak.

Nooi jou maatjies saam en kom wees deel van hierdie spesiale week!

🕓 20–22 Mei 2026
📍 AGS Riversdal

Address

C/O Lobelia And Heidi Str
Riversdale
6670

Telephone

+27828250605

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when AGS Riversdal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to AGS Riversdal:

Shortcuts

Share

Category