06/04/2026
Gelukkkige verjaardag aan sis Neresha en Diaken Paul🎉🎈💗✝️
Sis neresha verjaar vandag en Br Paul het gister verjaar🙏🏻🎂
Ons wens ons dierbares baie seën toe met hierdie nuwe lewensjaar en mag God se Hand Altyddeur op u lewens rus💗🎈 ons waardeer u en is baie lief vir u. Lekker verjaar🤩🎉💗🎈❤️