10/12/2020
Ons het ons verkiesingsvergadering gehou op Dinsdag 8 Desember 2020 en wil graag hierdie geleentheid gebruik om die nuwe bestuur van die Ekumeniese Leiers van Randfontein aan te kondig.
Voorsitter : Ds Carel Pienaar (NG Kerk Randfontein Wes),
Vise-Voorsitter : Past Brett Smitsdorff (Randfontein Baptist Church),
Tesourier : Ds Edwin van Wyk (NG Kerk Randpoort),
Sekretaris : Past Christo de Beer (VEK Randfontein).
Addisionele Lede : Ds Henning Rademeyer (NG Kerk Randfontein Noord), Past Chantal Strydom (AGS Randfontein), Past Hannes van der Merwe (AGS Groen Weivelde) & Stephen Auckamp (AGS Middelvlei).
Baie geluk aan elkeen van hierdie gekose leierskap. Mag God julle ryklik seën vir die termyn wat julle bedien.