Kandelaar Studentegemeente

Kandelaar Studentegemeente Wees wie God sê jy is! Ons is Dissipels saam op pad!

Erens langs die pad het ons ontdek dat gemeentes nie vir hulleself as ˜n gelowige crowd bestaan nie, maar vir die wereld om ons – die plek waar ons die voorreg het om deel te he aan die koms van God se koninkryk op aarde. Dissipels Saam Op pad - gee uitdrukking aan die identiteit waartoe Kandelaar as studentegemeente in die afgelope paar jaar ontluik het. Dissipels – ons is gestuurde navolgers van

Jesus Christus, wat hoop om Hom te gehoorsaam as ons Here

Saam – ons weet ons kan die taak waarvoor ons gestuur is, nie op ons eie doen nie en reis dus saam met ander as deel van die familie van ons Vader. Op pad – ons het nog nie gearriveer het nie, die eindfluitjie het nog nie geblaas nie, ons is gedurig oppad na watter doel ons ookal gelei word deur die Gees. As leierskap fokus ons op die toerusting van lidmate vir gestuurdheid deur veral eredienste, kleingroepe en diensuitreike. Ons verwelkom diversiteit en het verskeie aanbiddingsgeleenthede wat die uiteenlopende spiritualiteitsvoorkeure en kerklike agtergronde van die studente wat met ons saamreis, duidelik weerspieel.

07/09/2026

Preekpraat Deel 1 nou beskikbaar op ons app!
Delf dieper saam ons deur vrae te vra na elke erediens in die Voetspore reeks.

Download die App deur die link in ons bio te klik.

Ons nooi jou uit om saam ons as gemeenskap nader aan Jesus te beweeg.Gaan kyk Sondag se preek op ons YouTube kanaal, kli...
02/09/2026

Ons nooi jou uit om saam ons as gemeenskap nader aan Jesus te beweeg.

Gaan kyk Sondag se preek op ons YouTube kanaal, klik net die link in ons bio.
OF
Luister dit in podcast formaat op ons App.

26/08/2026

Elke Woensdag, 18:30, in die kerkgebou!
Kom worship saam en raak stil by die Here! 🙌
Sien julle vanaand!

Swipe 👉🏻 vir meer info!Hierdie Saterdag aand! Moet dit nie misloop nie! Nooi jou vriende en familie en kom geniet dit sa...
24/08/2026

Swipe 👉🏻 vir meer info!

Hierdie Saterdag aand! Moet dit nie misloop nie! Nooi jou vriende en familie en kom geniet dit saam met ons!.

22/08/2026

Straatbraai is oor ń week! 🔥

Nooi jou familie en vriende en moet dit beslis nie misloop nie! 🕺

Daar sal ’n verskeidenheid stalletjies wees om van te kies, asook braaipakkies wat te koop sal wees. Bring jou eie vleis en braai saam met ons, geniet ’n lekker sokkie in die straat en kom kuier saam met ons vir ’n aand vol pret en lawwe b***e! 🔥🎶

20/08/2026

Goddelike ambisie vra nie: “Hoe groot kan ek word?” nie, maar: “Wat
het God aan my toevertrou, en hoe getrou kan ek daarmee wees?

Gaan kyk die volle preek op ons YouTube kanaal: https://www.youtube.com/live/Np0munck5iM?si=PEFzyfHd015Rw6Q-
OF
Luister dit in podcast formaat op ons App.

15/08/2026

Straatbraai is oor 2 weke! 🔥

Nooi jou familie en vriende en moet dit beslis nie misloop nie! 🕺

Daar sal ’n verskeidenheid stalletjies wees om van te kies, asook braaipakkies wat te koop sal wees. Bring jou eie vleis en braai saam met ons, geniet ’n lekker sokkie in die straat en kom kuier saam met ons vir ’n aand vol pret en lawwe b***e! 🔥🎶

Address

22 Hoffman Street
Potchefstroom
2520

Opening Hours

Monday 08:00 - 14:00
Tuesday 08:00 - 14:00
Wednesday 08:00 - 14:00
Thursday 08:00 - 14:00
Friday 08:00 - 13:00
Sunday 18:00 - 07:00

Telephone

+27182992592

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kandelaar Studentegemeente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Kandelaar Studentegemeente:

Shortcuts

Share