Oorwinnaars

Oorwinnaars Ons glo eenheid verwoes armoede. Oorwinnaars Potchefstrrom se doel is om eenheid te bring en armoede

Ons het Vrydae aande J E U G D I E N S T E!Ons is passievol oor jong mense en om jong mense te help om lewe vol uit aan ...
04/05/2023

Ons het Vrydae aande J E U G D I E N S T E!

Ons is passievol oor jong mense en om jong mense te help om lewe vol uit aan te pak!

As jy opsoek is na 'n lekker plek met lekker mense om Vrydae aande met jou vriende uit te kuier en nuwe mense te ontmoet... is ons net die plek vir jou!

šŸ••Ons is elke Vrydag 18h00 - 19h30 op die uitkyk vir jou!

šŸ“Waar kan jy ons kry?
Overcomers Prayer Path. Ons is die eerste plot aan jou regter hand as jy oor die brug ry, Potch se kant toe.

Ons het lekker musiek, games en 'n bemoedigende woord wat op jou van toepassing is!

Sien jou vanaand!
Oorwinnaars

Ons hoop almal het 'n geseƫnde fees tyd en nuwe jaar gehad.Die Oorwinnaars span begin met groot opwindinheid ons eerste ...
07/01/2023

Ons hoop almal het 'n geseƫnde fees tyd en nuwe jaar gehad.
Die Oorwinnaars span begin met groot opwindinheid ons eerste diens vir die jaar hierdie Sondag Aand die 8ste Januarie!

18h00 tot 19h30

Ons kan nie wag om julle te sien hier by Overcomers, Parys.
Eerste Plot aan jou regter hand, oor kant die brug.

Onthou van ons jeug aand vanaand. Gratis versnapings na die tyd.18h00 tot 20h00.Ons kan nie wag om julle te sien hier by...
02/12/2022

Onthou van ons jeug aand vanaand. Gratis versnapings na die tyd.
18h00 tot 20h00.
Ons kan nie wag om julle te sien hier by Overcomers, Parys.
Eerste Plot aan jou regter hand, oor kant die brug.

Kom geniet 'n lekker Oorwinnaars Familie diens, hierdie Sondag aand 6 tot 8. By Overcomers Parys. Daar is 'n gratis maal...
26/11/2022

Kom geniet 'n lekker Oorwinnaars Familie diens, hierdie Sondag aand 6 tot 8. By Overcomers Parys. Daar is 'n gratis maaltyd na die diens.

Jy wil dit nie misloop nie!!!

26/11/2022

Ons Oorwinnaars span het gister bietjie uitgereik na PCS toe. Kinders gaan deur baie stres in eksamen tyd en ons wou hulle net gaan heriner dat hulle geliefd is deur Jesus en dat niks anders sy liefde vir hulle kan minder maak nie!

Ons het ook oor David gesels en dat dit nie saak maak hoe klein jy is nie, jy kan 'n reuse verskil en impak maak waarook jy is!

Ons het ook lekker speelietjie met die kinders gespeel om hulle te help ontspan na hulle vraestel en ook lekker dansies met hulle gedoen!

Baie dankie aan al die betrokke ouers, onderwysers en spesifiek die Skool hoof en Stigter vir hulle harte vir die kinders en hulle moeite om die kinders geliefd te laat voel!

Ons sien uit daarna om na meer skole in Parys uit te reik

Ons Oorwinnaars span het gister bietjie uitgereik na PCS toe. Kinders gaan deur baie stres in eksamen tyd en ons wou hul...
26/11/2022

Ons Oorwinnaars span het gister bietjie uitgereik na PCS toe. Kinders gaan deur baie stres in eksamen tyd en ons wou hulle net gaan heriner dat hulle geliefd is deur Jesus en dat niks anders sy liefde vir hulle kan minder maak nie!

Ons het ook oor David gesels en dat dit nie saak maak hoe klein jy is nie, jy kan 'n reuse verskil en impak maak waarook jy is!

Ons het ook lekker speelietjie met die kinders gespeel om hulle te help ontspan na hulle vraestel en ook lekker dansies met hulle gedoen!

Baie dankie aan al die betrokke ouers, onderwysers en spesifiek die Skool hoof en Stigter vir hulle harte vir die kinders en hulle moeite om die kinders geliefd te laat voel!

Ons sien uit daarna om na meer skole in Parys uit te reik

Ons kan nie wag om jou te sien by ons aand diens vanaand nie! Hierdie is die beste manier om in die nuwe week in te gaan...
06/11/2022

Ons kan nie wag om jou te sien by ons aand diens vanaand nie! Hierdie is die beste manier om in die nuwe week in te gaan!

Sien jou 18h00 - 20h00 by Overcomers, Parys.
Eerste Plot aan jou regter hand oor die brug.

Kom geniet 'n smul lekker maaltyd G R A T I S na die diens saam met ons!

So lekker Sondag aand diens gehad hierdie Sondag wat verby is, ons vier saam ons opgewonde span 41 mense by die diens. O...
02/11/2022

So lekker Sondag aand diens gehad hierdie Sondag wat verby is, ons vier saam ons opgewonde span 41 mense by die diens. Ons groei lekker. Ons het gesels oor Gebed en hoe om te bid! Ons kan nie wag om julle weer te sien Vrydag en Sondag nie! Sien julle weer 18h00 tot 20h00.

Address

Potchefstroom

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Oorwinnaars posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share