Kruispad-tydskrif

Kruispad-tydskrif Gratis e-tydskrif vir die jeug van die GKSA en ander gelowiges. Kruispad is ’n gratis, elektroniese tydskrif. As jy enige vrae het, kontak ons!

Dit word per e-pos uitgestuur – gaan teken in op ons webwerf, www.kruispad.net. Kruispad gee ook gratis artikels op die webwerf en op die Facebook-blad deel ons inligting oor die tydskrif en teksverse, met die idee dat jy die Woord daarmee kan versprei.

As jy aan ’n duif d**k, waaraan d**k jy? Leer hierdie maand om nie doelloos rond te fladder nie, maar om met wysheid, on...
07/05/2026

As jy aan ’n duif d**k, waaraan d**k jy?
Leer hierdie maand om nie doelloos rond te fladder nie, maar om met wysheid, onderskeiding en opregtheid veilig in God se leiding te rus.

Lees hierdie maand oor wat ons van duiwe in die Bybel leer

Hoop begin by die waarheid dat Jesus leef!
17/04/2026

Hoop begin by die waarheid dat Jesus leef!

Die Emmauspad wys vir ons iets verrassends: Jesus stap saam, selfs wanneer ons Hom nie herken nie. Hoop begin by die waarheid dat Hy leef! Lees hier meer.

Voor die leë graf was daar ’n pad.’n Pad van lyding.’n Pad van gehoorsaamheid.’n Pad van liefde.Hierdie maand stap ons s...
04/03/2026

Voor die leë graf was daar ’n pad.

’n Pad van lyding.
’n Pad van gehoorsaamheid.
’n Pad van liefde.

Hierdie maand stap ons stadiger na die kruis.
Wat leer dit ons oor God?
Wat wys dit oor ons eie harte?
En hoekom was dit deel van God se plan van die begin af?

Lees Maart se artikels en ontdek weer waarom die kruis die hart van ons geloof en die bron van ons hoop is:

Lees hierdie maand oor die pad na die kruis en wat ons daaruit leer.

Van Job tot die kruisiging herinner die Skrif ons dat lig en duisternis nie toevallig is nie, maar onder God se heerskap...
02/03/2026

Van Job tot die kruisiging herinner die Skrif ons dat lig en duisternis nie toevallig is nie, maar onder God se heerskappy staan.

Van Job tot die kruisiging herinner die Skrif ons dat lig en duisternis nie toevallig is nie, maar onder God se heerskappy staan. So leer ons van afhanklikheid.

So seker soos die son opkom, hou God ons toekoms vas!
20/02/2026

So seker soos die son opkom, hou God ons toekoms vas!

In ’n wêreld vol verandering bly God die Een konstante. So seker soos die son opkom, hou Hý ons toekoms vas. Lees hier.

Moenie hierdie jaar die gewone donkie in jou lewe miskyk nie! Lees hier wat ons uit die verhaal van Bíleam en sy donkie ...
01/01/2026

Moenie hierdie jaar die gewone donkie in jou lewe miskyk nie! Lees hier wat ons uit die verhaal van Bíleam en sy donkie leer.

Bíleam en sy pratende donkie in Numeri 22 is ’n bekende verhaal. Lees hier hoekom ons dit nie net as ’n interessante verhaal moet sien nie, maar daaruit leer.

Geseënde Kersfees!
25/12/2025

Geseënde Kersfees!

In Sagaria 9 lees ons dat Jesus op ’n donkie gaan ry en sien dit dan in Johannes 12. Lees hier hoe die donkie wys op vre...
21/12/2025

In Sagaria 9 lees ons dat Jesus op ’n donkie gaan ry en sien dit dan in Johannes 12. Lees hier hoe die donkie wys op vrede en nederigheid, en Jesus se wonderbaarlikheid.

Sagaria 9 sê dat Jesus op ’n donkie gaan ry en dit gebeur in Johannes 12. Lees hier hoe die donkie wys op vrede en nederigheid, en Jesus se wonderbaarlikheid.

Lees oor die spesiale manier waarop die Here vir Saul roep.
19/12/2025

Lees oor die spesiale manier waarop die Here vir Saul roep.

Wanneer die donkies van Saul se pa wegraak is dit alledaags, maar God het ’n plan om Saul tot koning te salf. Lees hier hoe God ons ook roep.

Address

Potchefstroom

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kruispad-tydskrif posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Kruispad-tydskrif:

Share