Kruiskind - GKSA Jeug

Kruiskind - GKSA Jeug Kruiskind is die kindertydskrif van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika (GKSA). Kyk uit vir gratis aktiwiteitsbladsye op ons webwerf.

Doen hierdie Bybelstudie saam en leer wat die ware geskenk is waaroor Kersfees gaan.
20/12/2025

Doen hierdie Bybelstudie saam en leer wat die ware geskenk is waaroor Kersfees gaan.

Geskenke breek, raak oud of verdwyn, maar daar is een Kersgeskenk wat anders is. Dis die ware geskenk waaroor Kersfees gaan. Lees hier wat dit beteken.

In Lukas 2 lees ons van die goeie nuus wat die engele aan die skaapwagters bring – Jesus die Verlosser is gebore! Doen s...
18/12/2025

In Lukas 2 lees ons van die goeie nuus wat die engele aan die skaapwagters bring – Jesus die Verlosser is gebore! Doen saam Bybelstudie oor hierdie gedeelte.

In Lukas 2 lees ons van die goeie nuus wat die engele aan die skaapwagters bring – Jesus die Verlosser is gebore! Leer saam meer oor hierdie gedeelte.

Die wêreld wys Kersfees as geskenke, koekies en Kersvader. Lees hier hoe om jou kind van die ware betekenis van Kersfees...
17/12/2025

Die wêreld wys Kersfees as geskenke, koekies en Kersvader. Lees hier hoe om jou kind van die ware betekenis van Kersfees te leer.

Die wêreld wys Kersfees as geskenke, koekies en Kersvader. Hoe leer ek my kind wat die ware betekenis van Kersfees is? Lees hier wat om te doen.

Address

62 Molen Street
Potchefstroom
2531

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kruiskind - GKSA Jeug posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share