EG Kerk Paarl

EG Kerk Paarl Jesus is die wynstok, ons die lote
Ds. Daniël Brink - Sel: 083 626 7473
Sondagdiens: 9:30 (voorsang) Die gemeente is gestig in 2002.

EG Kerk Paarl (Evangelies-Gereformeerde Kerk van Suid-Afrika)
Sondagdiens tye:
Oggenddiens: 9:30 (voorsang)
Aanddiens: 18:00 een keer per maand
Sondagskool: 8:30 (Tydens skoolkwartaal)
Kinderkerk tydens diens (Tydens skoolkwartaal)

Biduur: Woensdae aande om 19:15 (Tydens skoolkwartaal)

EG Kerk Paarl gemeente se bank besonderhede:
ABSA
Rekening nommer: 4055679088
Universele takkode: 632005

Ons

missie is om verlore siele by die kruis van Jesus uit te bring asook om 'n geestelike tuiste te bied vir soekende siele. Ons visie is om deur suiwere woordverkondiging die gemeente te mobiliseer om betrokke te raak in die missie van die kerk. Die gemeente het ontstaan d.m.v. 'n behoefte in Paarl vir 'n geestelike tuiste vir mense wie dit nie in hul huidige dinominasies kon vind nie. Ons gemeente vorm deel van die Evangelies-Gereformeerde Kerk van Suid-Afrika. Die Evangelies-Gereformeerde Kerk van Suid-Afrika is gestig op 21 April 1944.

19/05/2026

Pinkster 2026
Die kerk (gelowiges) se eerste bewegings - beweeg u nog
Tema: Die Here bly in beheer van die Kerk
Skrif: Handeling 4-5

18/05/2026

Pinkster:
Die kerk (gelowiges) se eerste bewegings - beweeg u nog?
Tema: Vervolging gebeur, moenie gestop word nie
Skrif: Handelinge 4

17/05/2026

Tema: Krag in die kerk
Die geneesing van die kreupel man
Handelinge 3

17/05/2026

Pinkster:
Die kerk (gelowiges) se eerste bewegings - beweeg u nog?
Tema: Die uitstorting van die Heilige Gees
Skrif: Handelinge 2

10/05/2026

Prediker: Theunis van der Westhuizen
Tema: Net drie verse
Skrif: 2 Konings 5

07/03/2026
02/03/2026
EGK Paarl Jeug Volleyball EG Kerk SA EG Kerk Wes-Kaap
20/02/2026

EGK Paarl Jeug Volleyball EG Kerk SA EG Kerk Wes-Kaap

09/02/2026

EGK Paarl Jeug - Braaibroodjie Kompetisie 23Jan26. Media onderhoud met die wenner. Vid3/3

09/02/2026

EGK Paarl Jeug - Braaibroodjie Kompetisie 23Jan26. Interview met die judges. Vid2/3

Address

Main Road 115
Paarl
7646

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when EG Kerk Paarl posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to EG Kerk Paarl:

Share