Lig & Lewe Sentrum Paarl

Lig & Lewe Sentrum Paarl John 8:12
Jesus spoke to the people once more and said, “I am the light of the world. Kings Kids (4yr - 12yr) happens during Sunday morning church.

If you follow me, you won’t have to walk in darkness, because you will have the light that leads to life.” Bring you kids!

Join us this evening as we wait upon the Lord!!
24/05/2026

Join us this evening as we wait upon the Lord!!

Abundant Blessings to our Pastor on his birthday!
22/05/2026

Abundant Blessings to our Pastor on his birthday!

Hemelvaart diens was so lekker. Ons Koning regeer en Hy sit op die troon. Waar is ons fokus? Is Jesus nog die een wat in...
19/05/2026

Hemelvaart diens was so lekker. Ons Koning regeer en Hy sit op die troon. Waar is ons fokus? Is Jesus nog die een wat in jou oog is of is jy besig om te kyk na die begeertes van hierdie wereld?
As jy 'n besigheid het, Fokus op Jesus. As jy 'n gesin het, Fokus op Jesus, as jy 'n werk het, Fokus op Jesus, As jy in die Skool is, Fokus op Jesus!
Waar jy ookal is - Fokus op JESUS!

Ons vier hemelvaart. Dit is toe Jesus opgevaar het Hemel toe en op ...

Ons sien uit na Sondag oggend. Marie Coetzee is ook ons gas prediker vir Moedersdag. Ons tema vir die jaar is God se tee...
08/05/2026

Ons sien uit na Sondag oggend. Marie Coetzee is ook ons gas prediker vir Moedersdag. Ons tema vir die jaar is God se teenwoordigheid, en hierdie moedersdag gaan ons ook fokus op God se Teenwoordigheid. Nooi iemand saam!!!

30/04/2026

JESUS WEEK was amazing... Wat 'n wonderlike geleentheid om deel te kan wees van hierdie groot week. Jesus is die middelpunt van alles!!! Die getuienisse is oorweldigend en God se liefde vir ons jongmense is onbeskryfbaar.

YTH Revive is vanaand aan ipv Sondag agv die langnaweek. Al ons jongmense is welkom!
29/04/2026

YTH Revive is vanaand aan ipv Sondag agv die langnaweek. Al ons jongmense is welkom!

Volg ons gerus via ons YouTube kanaal... Subscribe, Like and Share
24/04/2026

Volg ons gerus via ons YouTube kanaal... Subscribe, Like and Share

At Lig & Lewe Sentrum we believe that everybody is saved for somebody else’s salvation. We did not receive salvation to sit in church and be inactive. We are called. (2 Timothy 1:9 NLT) Everyone received talents and gifts to use for the advancing of the Kingdom of God. Through your salvation and c...

22/04/2026
Come and join us!
17/04/2026

Come and join us!

Ons almal het 'n roeping. Saam met daardie roeping het ons' n verantwoordelikheid. Weet jy wat joune is? Sien jou Sondag...
11/04/2026

Ons almal het 'n roeping. Saam met daardie roeping het ons' n verantwoordelikheid. Weet jy wat joune is? Sien jou Sondagoggend...

Address

22 Rose Street, Hoog-en-Droog
Paarl
7646

Opening Hours

Monday 08:30 - 12:30
Tuesday 08:30 - 12:30
Wednesday 08:30 - 12:30
Thursday 08:30 - 12:30
Sunday 09:00 - 11:00
18:00 - 19:30

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lig & Lewe Sentrum Paarl posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category