10/08/2026
WANNEER MY OMSTANDIGHEDE MY GELOOF BEGIN BEPAAL…
Ons het ’n keuse:
Om deel te word van die statistiek van 1 Tim 4:1 — om van die geloof afvallig te word,
óf om vas te staan en ons vertroue volkome in die Here te plaas.
My omstandighede mag verander, maar God verander nooit nie! ❤️
Ek kies geloof. Ek kies vertroue. Ek kies die Here. 🙏🏻