05/10/2025
Ons laaste klompie matrieks het op 2 Oktober hul matriekafskeid gevier – en wow, het hulle nie ongelooflik gelyk nie! 🔥😍
Styl, glimlagte en trots – elkeen van julle het die aand laat skitter! 🌟
Ons is so trots op julle en bid dat hierdie net die begin sal wees van ’n wonderlike nuwe hoofstuk. 💫
Hou aan straal, hou aan glo, en weet dat ons agter julle staan! ❤️
Onthou: DEUTERONÓMIUM 31:8
"En dit is die Here wat voor jou uit trek; Hy sal met jou wees; Hy sal jou nie begewe of verlaat nie; jy mag nie bevrees of verskrik wees nie."
&Bianca