Graceway - Newcastle

Graceway - Newcastle Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Graceway - Newcastle, Religious organisation, Grace park/Memel weg, Newcastle.

Leading people in the assurance of Gods grace
Every Family has a story welcome to Our's
John 13:35-36 Love one another like Jesus did so that you can be known as His disciple.

06/09/2026

Sondag 6 September 2026
Plaas diens

05/09/2026

Victoria Hammond
Hierdie sal ons nooit vergeet nie 🫂
Soveel passie en soveel emosie 🙌🙏👏🩷

Baie geluk met jou verjaarsdag vandag Elaine Van Rooyen 🥳🧁🎉🎈Mag die genade van die Here elke dag oor jou skyn en mag jy ...
04/09/2026

Baie geluk met jou verjaarsdag vandag

Elaine Van Rooyen
🥳🧁🎉🎈
Mag die genade van die Here elke dag oor jou skyn en mag jy Sy guns beleef.

Nog net 3weke voor ons Vrouedag saam Tania Strauss 👏🙌 Daar is nog net 'n paar kaartjies oor, Opskud kry jou kaartjie van...
31/08/2026

Nog net 3weke voor ons Vrouedag saam Tania Strauss 👏🙌
Daar is nog net 'n paar kaartjies oor,
Opskud kry jou kaartjie vandag nog...

🌻VROUE OGGEND🌻

Woorde en sang deur Tania Strauss 🌾🎤

👑LIEWE VROU: Kom wees deel van ’n spesiale oggend waar harte saamklop, hoop groei, en waar -JOU- teenwoordigheid ’n verskil maak!

👑Saterdag 19 September 2026 om 10:00
📌 GRACE PARK Newcastle
📅 KOOP jou kaartjie voor 25 Aug vir slegs R150. ( Sluit ligte ete en geskenk in)
Daarna is dit R200pp.
➡️Janine 066 209 6603
🗣️ Aangebied in Afrikaans en Engels

❣️Alle dames is welkom!

🌻SPRING BRAAI - LENTE BRAAI🌻🌾Kom loof die Here in die opelug🎤Nuwe seisoen 🌾🧑‍🌾 Nuwe Lewe 🙌 Nuwe verwagtings 🙏 Kom bid sa...
30/08/2026

🌻SPRING BRAAI - LENTE BRAAI🌻

🌾Kom loof die Here in die opelug🎤

Nuwe seisoen 🌾🧑‍🌾 Nuwe Lewe 🙌 Nuwe verwagtings 🙏 Kom bid saam vir dit wat voorlé.

👑 Kom wees deel van ’n spesiale oggend waar harte saamklop, hoop groei, en waar -JOU- teenwoordigheid ’n verskil maak!

👑 Sondag 6 September 2026
🕙 10:00
📌 Draaiwater Lodge

➡️Janine 066 209 6603
🗣️ Nooi iemand saam / invite a friend

❣️Almal welkom / Everyone welcome

30/08/2026

Sondag 30 Augustus 2026

Baie geluk met jou verjaarsdag vandagEthan Germond🥳🧁🎉🎈Mag die genade van die Here elke dag oor jou skyn en mag jy Sy gun...
27/08/2026

Baie geluk met jou verjaarsdag vandag

Ethan Germond
🥳🧁🎉🎈
Mag die genade van die Here elke dag oor jou skyn en mag jy Sy guns beleef.

23/08/2026

Sondag 23 Augustus 2026

Baie geluk met jou verjaardag vandagAlison Knoetze🥳🧁🎉🎈Mag die genade van die Here elke dag oor jou skyn en mag jy Sy gun...
23/08/2026

Baie geluk met jou verjaardag vandag

Alison Knoetze
🥳🧁🎉🎈
Mag die genade van die Here elke dag oor jou skyn en mag jy Sy guns beleef.

Address

Grace Park/Memel Weg
Newcastle
2940

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Graceway - Newcastle posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Graceway - Newcastle:

Shortcuts

Share