Jireh Park

Jireh Park Ons is n huis vir die liggaam van Christus. Geroep om die liggaam toe te rus om dissipels te maak volgens Matt 28:19.

Ons bediening geskied onder die salwing en in Liefde! Sondag Ere diens - 9:00
Sel groepe Woensdae en Donderdae aande om 19:00

What a time we had! So thankful for kingdom connections!
26/08/2026

What a time we had! So thankful for kingdom connections!

Hey julle, more oggend kom ons weer bymekaar vir net 1 ding!! Sien jou daar!
16/05/2026

Hey julle, more oggend kom ons weer bymekaar vir net 1 ding!! Sien jou daar!

Boodskap bly dieselfde!!
14/05/2026

Boodskap bly dieselfde!!

Vandag was die dag dat die wolke ontbied is om die waterloper die troonkamer in te dra as die Eregas om aan die regterhand van God die vader te sit.

Hy het opgevaar op 'n vasgestelde tyd en Hy sal op 'n vasgestelde tyd terugkeer.

Sal dit nie wonderlik wees as vandag die dag is dat die wolke weer opgeroep word om die draer van die Bruidegom te wees om Sy bruid te gaan haal nie?

Die belofte staan vas:

Handelinge 1:11 Hierdie Jesus wat van julle opgeneem is in die hemel, sal net so kom soos julle Hom na die hemel sien wegvaar het.

Sien jou more oggend!
18/04/2026

Sien jou more oggend!

More oggend 09h00 se opstandings diens beloof om een te wees vir die boeke! Sien jou daar!!
04/04/2026

More oggend 09h00 se opstandings diens beloof om een te wees vir die boeke! Sien jou daar!!

Address

Newcastle
2940

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jireh Park posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share