Zera Woordbediening

Zera Woordbediening Elke oomblik n nuwe begin

23/07/2023
Heerlike konferensie. God is groot. Hy het ons so gebless. Dankie vir elkeen wat dit moontlik gemaak het.  Was harde wer...
11/04/2023

Heerlike konferensie. God is groot. Hy het ons so gebless. Dankie vir elkeen wat dit moontlik gemaak het. Was harde werk. Julle is awesome

Alle eer aan die Here. Hier staan ons in die begin van n nuwe jaar en ons nuwe kerkie. Sy genade is oneindig groot. Sy t...
02/01/2023

Alle eer aan die Here. Hier staan ons in die begin van n nuwe jaar en ons nuwe kerkie. Sy genade is oneindig groot. Sy tyd is altyd perfek.

01/01/2023
Vandag wil ek net elkeen bedank wat bygedra het om vandag nog meer spesiaal te maak. Mag goedheid en guns jul volg oral ...
25/12/2022

Vandag wil ek net elkeen bedank wat bygedra het om vandag nog meer spesiaal te maak. Mag goedheid en guns jul volg oral waar jul gaan

16/12/2022

Vandag is Gelofte dag. Vandag wil ek ook laag voor my Jesus buig en se: Here dankie vir U genade en voorsienning. U het ons soos n brandhout uit die vuur geruk en nou is ons meer as oorwinnaars. Al die lof en al die eer kom U toe. Dankie vir wat U vir Zera Woordbediening doen. Ek is super opgewonde vir 2023 want U is ons vuurkolom in die nag en ons wolkkolom in die dag. Mag elkeen wat die boodskap lees die seen van die Here ervaar. Shalom.

Zera se 1ste verjaasrdag
30/10/2022

Zera se 1ste verjaasrdag

Zera se 1ste verjaarsdag
30/10/2022

Zera se 1ste verjaarsdag

30/10/2022

Namens Past Andre, Past Carel en myself wil ek vir elkeen wat Zera Woordbediening saam met ons 'n jaar terug begin het net se, julle is awesome. Dankie dat julle saam met ons gestaan het en in ons geglo het. Dan wil ek ook net die Here al die eer gee vir ons sukses, waar sou ons gewees het as dit nie vir Sy genade was nie.

Address

16 Gemini Avenue Signal Hill
Newcastle
2940

Telephone

+27826278320

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Zera Woordbediening posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Zera Woordbediening:

Share