Gereformeerde Kerk Naboomspruit

Gereformeerde Kerk Naboomspruit Hierdie is die amptelike blad vir die Gereformeerde Kerk Naboomspruit. Die preke wat opgeneem word, word ook hier gedeel.

Die blad word gebruik om inligting aangaande aksies, toerustingsessies en samekomste te deel.

28/05/2026
Ons is amper gereed! Sien almal vanaf 08:00 by die Gereformeerde Kerk Naboomspruit se Herfsfees!
25/04/2026

Ons is amper gereed!
Sien almal vanaf 08:00 by die Gereformeerde Kerk Naboomspruit se Herfsfees!

Saterdag is om die draai! Maak jouself gereed vir n wye verskeidenheid van produkte.
23/04/2026

Saterdag is om die draai!
Maak jouself gereed vir n wye verskeidenheid van produkte.

Die dae raak min voor die Herfsfees en die laaste voorbereidings word kuier-kuier afgehandel.Saterdag hou ons groot fees...
22/04/2026

Die dae raak min voor die Herfsfees en die laaste voorbereidings word kuier-kuier afgehandel.
Saterdag hou ons groot fees!

Address

H/v Sesdestraat En Vyfdelaan
Naboomspruit
0560

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gereformeerde Kerk Naboomspruit posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Gereformeerde Kerk Naboomspruit:

Share