Afrikaanse Protestantse Kerk Naboomspruit

Afrikaanse Protestantse Kerk Naboomspruit Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Afrikaanse Protestantse Kerk Naboomspruit, Religious organisation, h/v 7de straat en 1ste laan, Naboomspruit.

AP Kerk Naboomspruit nooi jou hartlik uit na ’n onvergeetlike aand…✨ G***saand 2026 ✨Kom geniet ’n stylvolle aand saam m...
20/02/2026

AP Kerk Naboomspruit nooi jou hartlik uit na ’n onvergeetlike aand…

✨ G***saand 2026 ✨

Kom geniet ’n stylvolle aand saam met ons, gevul met musiek, vermaak en goeie geselskap.

🎤 Met optredes deur:
Demi Lee Moore
Sharon
Christa

📍 Castle De Wildt

💫 18 April 2026

💰 R550 per persoon
💰 R5500 per tafel

🍽️ Driegang-ete
👗 Formele drag
🎁 Veiling en vermaak

📞 Bespreek jou plek vandag by Tania: 078 681 3423

✨💎 GLANSAAND 2026 💎✨Tema: G***s ✨’n Aand van styl, elegansie en sprankelende oomblikke 🤍🗓 18 April 2026📍 Castle de Wildt...
05/01/2026

✨💎 GLANSAAND 2026 💎✨
Tema: G***s ✨

’n Aand van styl, elegansie en sprankelende oomblikke 🤍

🗓 18 April 2026
📍 Castle de Wildt – Nylstroom

👗 Drag: Semi-formeel
✨ Bring jou g***s, jou styl en jou beste glimlag saam

🍽 Sluit in: Heerlike ete

Ten bate van:
💒 Afrikaanse Protestantse Kerk
👵👴 Naboom Tuiste vir Bejaardes

🎟 Kaartjies beskikbaar!
📲 Kontak Tania per WhatsApp by 078 681 3423

✨ Kom geniet ’n onvergeetlike aand en help ons om ’n verskil te maak! ✨

15/07/2025

𝗘𝗲𝘂𝗳𝗲𝗲𝘀𝗴𝗹𝗮𝗻𝘀𝗮𝗮𝗻𝗱: ‘𝗻 𝗢𝗱𝗲 𝗮𝗮𝗻 𝗔𝗳𝗿𝗶𝗸𝗮𝗮𝗻𝘀𝗲 𝗸𝗹𝗮𝗻𝗸 𝗲𝗻 𝗸𝘂𝗻𝘀

Die FAK en Die Afrikaanse Protestantse Akademie nooi jou uit na ’n besonderse aand vol Afrikaanse kultuur, samesang, solovertonings, poësie en vertellings wat die ryk geskiedenis en toekoms van ons volk vier. Hierdie g***sgeleentheid beloof om jou siel te raak.

📅 13 Augustus
🕕 18:00 vir 18:30
📍 Senotaafsaal, Voortrekkermonument
💸 R80 per persoon
🎟️ Koop jou kaartjies hier: https://www.q2b.co.za/OnlineTickets/Index/1552?singleEvent=4309

06/06/2025

📢BASAAR

🗓️ 14 Julie 2025
⏱️ 08:00
📍 h/v 1ste laan en 7de str

Sien jou daar.

BASAAR Moenie ons jaarlikse Basaar misloop nie. Dit is die geleentheid van die jaar. 📍Op die h/v 7de str en 1ste laan.⏱️...
02/06/2025

BASAAR

Moenie ons jaarlikse Basaar misloop nie. Dit is die geleentheid van die jaar.

📍Op die h/v 7de str en 1ste laan.
⏱️08:00
🗓️14 Junie 2025

Sien jou daar !

08/05/2025
22/04/2025

VERJAARSDAGWENSE: Ds. Hannes van der Merwe - Emerituspredikant.
Mag God u ryklik seën in hierdie nuwe lewensjaar!

G***saand 2025 Baie dankie aan almal wat die geleentheid bygewoon het en bygedra het tot 'n suksesvolle fondsinsameling ...
14/04/2025

G***saand 2025

Baie dankie aan almal wat die geleentheid bygewoon het en bygedra het tot 'n suksesvolle fondsinsameling vir die kerk en Naboom Tuiste vir Bejaardes.

📸Deel 1 van foto's

🖊️ℙ𝕖𝕟 𝕕𝕚𝕖 𝕕𝕒𝕥𝕦𝕞 𝕟𝕖𝕖𝕣🗓️ 12 April 2025📍 Castle de Wildt📞078 681 3423      082 578 1687Gaskunstenaars: Sharon van Con Grazi...
27/11/2024

🖊️ℙ𝕖𝕟 𝕕𝕚𝕖 𝕕𝕒𝕥𝕦𝕞 𝕟𝕖𝕖𝕣

🗓️ 12 April 2025

📍 Castle de Wildt

📞078 681 3423
082 578 1687

Gaskunstenaars:
Sharon van Con Grazia Musiek
&
Ruhan Du Toit (hoof vertoning)

GoeiedagU word hartlik uitgenooi na die kerssangdiens DV 1 Desember 2024 om 18:00Ons herdenk die verlossingwerk van ons ...
27/11/2024

Goeiedag

U word hartlik uitgenooi na die kerssangdiens DV 1 Desember 2024 om 18:00
Ons herdenk die verlossingwerk van ons Here Jesus Christus, die Koning van die konings met Woord en lied.

Address

H/v 7de Straat En 1ste Laan
Naboomspruit
0560

Opening Hours

Monday 09:00 - 13:00
Tuesday 08:00 - 13:00
Thursday 08:00 - 13:00
Friday 08:00 - 13:00

Telephone

+27147431481

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Afrikaanse Protestantse Kerk Naboomspruit posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Afrikaanse Protestantse Kerk Naboomspruit:

Share