Mighty Men Bosveld

Mighty Men Bosveld Kom ervaar Jesus saam met ons soos nooit van tevore.

Dames, hier is die Bosveld Vroue konferensie wat julle gesoek het....bespreek jou plek nou!Dames, join jou man dan die s...
21/05/2026

Dames, hier is die Bosveld Vroue konferensie wat julle gesoek het....bespreek jou plek nou!
Dames, join jou man dan die sondag by Mighty Men Bosveld!!

15/05/2026

🚨 MANNE, LUISTER HIER! 🚨
Ons het groot nuus! 🙌
Danksy 'n wonderlike borg het ons besluit om die hele Kruisrivier Mannekamp 2026 GRATIS aan te bied!

📅 17 – 19 Julie 2026
📍 Groblersdal

Kom saam vir 3 dae van kragtige lering, gemeenskap en ontmoeting met God saam met:
Johnny Louw
Morne Venter
Hennie Welken
Desmond Wessels

Kaartjies is nou beskikbaar op Quicket, maar besprekings is baie beperk!

As jy wil kom, moet jy nóú jou plek bespreek.
Moenie wag tot die laaste oomblik nie – die plekke gaan vinnig vol raak!

“Die hele Skrif is deur God geïnspireer...” – 2 Timótheüs 3:16

BESPREEK JOU PLEK VANDAG NOG! https://www.quicket.co.za/events/358937-kruisrivier-mannekamp-2026/?preview=t hier:

🌅 Geseënde Hemelvaartdag! 🙏Vandag staan ons stil by Jesus se laaste woorde voordat Hy opgeneem is...Matteus 28:19-20Gaan...
14/05/2026

🌅 Geseënde Hemelvaartdag! 🙏
Vandag staan ons stil by Jesus se laaste woorde voordat Hy opgeneem is...

Matteus 28:19-20
Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees, en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het.

Mag hierdie groot opdrag ons harte aansteek om Sy liefde uit te dra, Sy Woord te lewe en dissipels te maak waar ons ook al gaan.

MMC 2026 Bosveld – laat ons saam die Koninkryk bou! ✨

Deel gerus met iemand wat vandag ’n bemoediging nodig het.

Wow! 🤩 Ons familie het pas met 100 nuwe volgelinge gegroei! Baie welkom aan almal wat nuut ingeskakel het.Ons waardeer j...
14/05/2026

Wow! 🤩 Ons familie het pas met 100 nuwe volgelinge gegroei! Baie welkom aan almal wat nuut ingeskakel het.
Ons waardeer julle ondersteuning vreeslik baie! 🙌✨
Jacques Ronald Havenga, Freddie Mouton, Gerhard Schoombee, Korny Quintin Dekker, Bettie Combrink, Dawie Lacante, Janneman Lues, Rassie Erasmus, Francois Rautenbach, Handre Grobbelaar, Raap En Skraap, Hendrik Venter, Marlene Bernhardt, Rupert Stapelberg, Cecil Bam, Bertie De Hager, Tom Van Vuuren, Coenrad Frederik Els, Peter Hood, Riana Lecordeur, Barrie Visser, WJ Rossouw, Conrad Van Niekerk, Seun Few, Analie Swart

05/05/2026

Warm welkom aan al ons nuwe volgelinge! Dankie dat julle saam hande vat,
ons is lekker opgewonde.
Alet Muller, Franco Du Toit, Heila du Plessis, Phillip Vermeulen, Stephen Pelzer, Carien Louwrens, Adriaan Van Heerden, Manna Jordaan, Estellegeelwilson Wilson, Riaan Fourie, Ernest Lamprecht, Shawn Gomes, Wilna Fourie Doyer, Paula Calitz, Monique Vosloo, Juan Steyn, Rina Booyse, Elize Green, Neels Beyer, Rufus David, Riaan Kilian, John Henry Rautenbach, Nicolene Du Toit, Michelle Price, Deon Anthony Mc Crae, Ettienne Vorster, Hugo Nel, Laura Gilfillan van As, Pieter R Vd Merwe, JP Strydom, Jakes Coetzer, Susan Smith

Wow! 🤩 Ons familie het pas met 100 nuwe volgelinge gegroei! Baie welkom aan almal wat nuut ingeskakel het.Ons waardeer j...
24/04/2026

Wow! 🤩 Ons familie het pas met 100 nuwe volgelinge gegroei! Baie welkom aan almal wat nuut ingeskakel het.
Ons waardeer julle ondersteuning vreeslik baie! 🙌✨
Stefan van Heerden, Sinethemba Singaphi, Pieter H Blignaut, Derick Kilian, Johnathan Walker, Werner Jansen van Rensburg, Albert Van Zyl, Gretchen Van Der Klashorst, Petri van Zyl, Chris Du Toit, Stella Van Zyl, Gertjie Roets, Carlos De Faria, Willem Grobler, Henry van Oudtshoorn, Tienie Janse van Rensburg, Freddie Putter, Mariaan Katzke, Anton Heunis, Herman Nicodemi, Marius Kamffer, Colin Page, Linda Du Preez, Bennie Liebenberg, Henry Hurn, Paula du Toit, Derick Plotz, Marie-louise van Aardt, Johann Booysen, Nico Brits, Johan Roets, Petrus Greeff, Wynand Badenhorst, Stephanus de Beer, Thys-mirie Venter, Duane Dugtig, Danie Pelser, Nic Louw, Kathleen Snyman, Johan Nel, Johan Waldeck, Johan Du Preez, Gert Potgieter, Carl Reitz, Phillip Pierewiet Olivier, Ettiene Duvenhage, Danie Terblanché, Pieter Kruger, Rudie Le Roux, Joe Page

23/04/2026

KRUISRIVIER MANNEKAMP 2026
17 – 19 JULIE 2026 | GROBLERSDAL

Kom weg van die gewone.
Kom nader aan God. Kom sterk saam met ander manne.
Drie dae van kragtige lofprysing, openbarende preke, diep gesprekke en egte broederskap.

Sprekers:
Johnny Louw
Morne En Jani Venter
Hennie Welken
Desmond Wessels

Kaartjies beskikbaar op Quicket
Vanaf net R100 per persoon
Vir die hele naweek – etes ingesluit!

“Die hele Skrif is deur God geïnspireer…”
– 2 Timótheüs 3:16

Moenie hierdie geleentheid misloop nie.
God wag op jou. Jou broers wag op jou.
Bespreek jou plek vandag nog!

🔗 Kaartjies:
https://www.quicket.co.za/events/358937-kruisrivier-mannekamp-2026/?preview=t

Wow! 🤩 Ons familie het pas met 50 nuwe volgelinge gegroei! Baie welkom aan almal wat nuut ingeskakel het.Ons waardeer ju...
23/04/2026

Wow! 🤩 Ons familie het pas met 50 nuwe volgelinge gegroei! Baie welkom aan almal wat nuut ingeskakel het.
Ons waardeer julle ondersteuning vreeslik baie! 🙌✨ "
Stefan van Heerden, Sinethemba Singaphi, Pieter H Blignaut, Derick Kilian, Johnathan Walker, Werner Jansen van Rensburg, Albert Van Zyl, Gretchen Van Der Klashorst, Petri van Zyl, Chris Du Toit, Stella Van Zyl, Gertjie Roets, Carlos De Faria, Willem Grobler, Henry van Oudtshoorn, Tienie Janse van Rensburg, Freddie Putter, Mariaan Katzke, Anton Heunis, Herman Nicodemi, Marius Kamffer, Colin Page, Linda Du Preez, Bennie Liebenberg, Henry Hurn, Paula du Toit, Derick Plotz, Marie-louise van Aardt, Johann Booysen, Nico Brits, Johan Roets, Petrus Greeff, Wynand Badenhorst, Stephanus de Beer, Thys-mirie Venter, Duane Dugtig, Danie Pelser, Nic Louw, Kathleen Snyman, Johan Nel, Johan Waldeck, Johan Du Preez, Gert Potgieter, Carl Reitz, Phillip Pierewiet Olivier, Ettiene Duvenhage, Danie Terblanché, Pieter Kruger, Rudie Le Roux, Joe Page

23/04/2026

Address

Plaas Uitkomst, Springbokvlakte
Naboomspruit
0560

Telephone

+27813296699

Website

https://www.instagram.com/mmc_bosveld?igsh=b

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mighty Men Bosveld posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Mighty Men Bosveld:

Share