Volkskerk van afrika mosselbay

Volkskerk van afrika mosselbay •VOLKSKERK VAN AFRIKA MOSSELBAY •

Ons hou bazaar op 19 September 2026Kom kuier saam by ons jaarlikse kerkbasaar.
07/09/2026

Ons hou bazaar op 19 September 2026
Kom kuier saam by ons jaarlikse kerkbasaar.

05/09/2026

Ons hou bazaar 19. 09. 2026

Baie geluk met jou 50ste verjaarsdagBr Remigius. Mag God jou seën met gesondheid, vreugde en sy vrede op hierdie spesial...
13/08/2026

Baie geluk met jou 50ste verjaarsdag
Br Remigius.
Mag God jou seën met gesondheid, vreugde en sy vrede op hierdie spesiale mylpaal en jou vir vele jare as ’n getroue broer in Christus en waardevolle lidmaat in ons gemeente behou..

Psalm 118:24: Dit is die dag wat die Here gemaak het; laat ons daaroor juig en bly wees.

Aan al ons vroue: Mag die Here jou vandag herinner aan jou waarde in Sy oë. jy is ’n prag-instrument in Sy hand. Geseënd...
09/08/2026

Aan al ons vroue:
Mag die Here jou vandag herinner aan jou waarde in Sy oë. jy is ’n prag-instrument in Sy hand. Geseënde Vrouedag!"

Vrouedag diens.    09.08.2026Skriflesing :Lukas 8:43-48Tema :Vrou staan op!            Jou geloof het jou geredPrediker:...
09/08/2026

Vrouedag diens.
09.08.2026

Skriflesing :Lukas 8:43-48

Tema :Vrou staan op!
Jou geloof het jou gered

Prediker:Sr Natasha Oosthuizen

Happy birthday Sr AshleneDelight yourself in the Lord, and He will give you the desires of your heartEnjoy your special ...
05/08/2026

Happy birthday Sr Ashlene
Delight yourself in the Lord, and He will give you the desires of your heart
Enjoy your special day.

Erediens :02.08.2026Skriflesing:Rigters 4 - 4-10;14-16Tema:God soek nie volmaakte vroue nie, maar beskikbare vroue.Predi...
02/08/2026

Erediens :02.08.2026

Skriflesing:Rigters 4 - 4-10;14-16

Tema:God soek nie volmaakte vroue nie, maar beskikbare vroue.

Prediker :Ds.N.J Smith

Veels geluk met u 80ste verjaarsdag Sr CorryOns eer u vandag vir jare se getroue diens, omgee en liefde in ons gemeente....
15/07/2026

Veels geluk met u 80ste verjaarsdag Sr Corry
Ons eer u vandag vir jare se getroue diens, omgee en liefde in ons gemeente. Mag God u versterk en mooi lewensjare vorentoe gee.

Jesaja 46:4
Ook tot in julle ouderdom is Ek die Here, tot in julle grysheid sal Ek julle dra. Ek het julle gemaak en Ek sal julle vashou, dra en red.

12/07/2026

Lied deur ons mannekoor.

Volkskerk van afrika Mosselbaai mannekoor
12/07/2026

Volkskerk van afrika Mosselbaai mannekoor

Address

Mossel Bay
6506

Opening Hours

09:00 - 22:30

Telephone

+27659809889

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Volkskerk van afrika mosselbay posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share