Koinonia Discipleship Training Academy - KDTA

Koinonia Discipleship Training Academy - KDTA Versprei die Goeie Nuus van Jesus Christus
🕛 12 Maande program
❗️Jong Volwassenes(18-25)
📖Vennootskap met
📍Mosselbaai, Wes Kaap

12/10/2025
18/09/2025

Ondersteun "ONS WINKEL" vandag nog! Jou bydrae kan 'n lewe verander!

12/09/2025

Ons kuier so lekker by Acvv Byekorf Dienssentrum George 🤍

Worship Evening 🤍 Wednesday 27 Aug 19:00 🕖 25 Via Appie Voorbaai Mossel Bay 🌊
20/08/2025

Worship Evening 🤍 Wednesday 27 Aug 19:00 🕖 25 Via Appie Voorbaai Mossel Bay 🌊

10/08/2025

Ons het SOZO training gedoen by Soteria Gemeente en dit was 'n amazing ervaring! Dankie vir al julle moeite!

“Sal Ek nie soos hierdie pottebakker met julle kan maak nie, o huis van Israel? spreek die Here. Kyk, soos klei in die h...
08/08/2025

“Sal Ek nie soos hierdie pottebakker met julle kan maak nie, o huis van Israel? spreek die Here. Kyk, soos klei in die hand van die pottebakker, so is julle in my hand, o huis van Israel!”
‭‭JEREMIA‬ ‭18‬:‭6‬ ‭AFR53‬‬

08/08/2025

Maar Jesus het hulle na Hom geroep en gesê: Laat die kindertjies na My toe kom en verhinder hulle nie, want aan sulkes behoort die koninkryk van God. -LUKAS 18:16

18/06/2025

‘Dit verseker Ek julle: Vir sover julle dit aan een van die geringste van hierdie broers van My gedoen het, het julle dit aan My gedoen.’ - MATTEUS 25:40

17/06/2025

Mossel Bay Community Soup Drive ( Npo 240-165)

Wonderlike tyd by D'almeida Child Welfare!
17/06/2025

Wonderlike tyd by D'almeida Child Welfare!

17/06/2025

Laat alles wat lewe, die HERE loof! Loof die HERE! - PSALMS 150:6

You're Invited!🙌Join us for the Mossel Bay Prayer Drive-Thru🚗✨📅 When:  Saturday 21 June ,08:00-10:00 📍 Where: Mossel Bay...
15/06/2025

You're Invited!🙌

Join us for the Mossel Bay Prayer Drive-Thru🚗✨

📅 When: Saturday 21 June ,08:00-10:00
📍 Where: Mossel Bay, Louis Fourie Rd (Across Nautica Flats)
❤️ Everyone Welcome!
All congregations are welcome to join the prayer team!

Let's come together in faith, hope, and prayer. 🙏 We are called to be the light in this world 🌍.

📞 More Info: 074 414 6421

Address

18 Via Appie, Die Voor Bay
Mossel Bay
6506

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Koinonia Discipleship Training Academy - KDTA posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Koinonia Discipleship Training Academy - KDTA:

Share