Women Arise Ministry

Women Arise Ministry Established in 2021

10/04/2026

Vrou staan op en word verlig ❤️

Super exited ladies ek glo ek sien julle,vroue kom uit ale dele van die streek.Kom en sit i smile op 1 mindervoorregte k...
10/04/2026

Super exited ladies ek glo ek sien julle,vroue kom uit ale dele van die streek.Kom en sit i smile op 1 mindervoorregte kind se gesig,deur 1 tandeborsel en 1 tandepaste saam te bring.

Ek sien uit om julle daar te sien..kontak my gerus vir meer navrae 🙏
23/03/2026

Ek sien uit om julle daar te sien..kontak my gerus vir meer navrae 🙏

Kontak my gerus en kom geniet God se teenwoordigheid ❤️
16/03/2026

Kontak my gerus en kom geniet God se teenwoordigheid ❤️

Bless the lord o my soul and all that is with in me bless His holy name 🙏
09/03/2026

Bless the lord o my soul and all that is with in me bless His holy name 🙏

Konferensie is by Family Worship Church (AGS) my cell no 0634230842..
25/02/2026

Konferensie is by Family Worship Church (AGS) my cell no 0634230842..

23/02/2026

Woman Arise Konferensie is oppad,die jaar celebrate ons 5jaar,5years of grace..kom en geniet God se teenwoordigheid saam met ons die 9de Mei 2026 in Mosselbaai.Julle kan my gerus kontak as julle enige bedrae wil doen..Hierdie gaan oor Hoop Liefde Omgee,om vroue hoop te gee wat verkrag mishandel molesteer word en voel hulle is niks werd mee,n geen waarde of selfbeeld meer het ni,hulle
in te hak en hoop te gee..kom ons maak i verskil in iemand se lewe..

14/02/2025
26/11/2024

Women Arise Konferensie..U mag dit nie mis nie,Save die datum vir i Goddelike ontmoeting..

Let faith arise dance conference
17/11/2024

Let faith arise dance conference

Let faith arise..
17/11/2024

Let faith arise..

Address

Mossel Bay
6506

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Women Arise Ministry posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share